Vavi sal ‘intelligensie sameswering’ teen hom beveg

plotBy ‘n inligtingsessie by ‘n hotel in Braamfontein, Johannesburg, het Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi gesê sy skorsing uit die vakverbond was die suksesvolle “afsluiting” van ‘n lang veldtog deur sy politieke vyande, en moontlik “boef-elemente” in die intelligensie-gemeenskap.

Vavi Lees verder

Vavi geskors as Cosatu-hoofsekretaris

vavi4Zwelinzima Vavi, wat nie self teenwoordig was toe die besluit deur die sentrale uitvoerende komitee geneem is nie, is geskors as hoofsekretaris van Cosatu.

Hy sal aangekla word daarvan dat hy die federasie se naam in oneer gebring het.

‘n … Lees verder

Lang stryd lê voor met geskorste kommissaris

Daar lê glo ‘n “lang stryd” vir die geskorste nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste voor, het Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van dié department gesê.

Mapisa-Nqakula het vir lede van die departement se portefeuljekomitee gesê dat ‘n dissiplinêre verhoor … Lees verder