Godsdiens in skole: valse probleem of sielkundige operasie?

Vreemde dinge is aan die gang sover dit Afrikaans en Afrikaners aangaan. Terwyl Afrikaneridentiteit en lojaliteit teenoor Afrikaans tans ‘n heropbloei beleef, lyk dit asof daar ‘n verbete poging is om dié beweging in die kiem te smoor. Nie net … Lees verder

Vreemde dinge is aan die gang sover dit Afrikaans en Afrikaners aangaan. Terwyl Afrikaneridentiteit en lojaliteit teenoor Afrikaans tans ‘n heropbloei beleef, lyk dit asof daar ‘n verbete poging is om dié beweging in die kiem te smoor. Nie net … Lees verder

PRAAG tree toe tot regstryd oor Christelike inhoud in skole

PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het Woensdagoggend 3 September ‘n epos aan die voorsitter van OGOD, mnr. Hans Pietersen, gerig waarin die naam van sy prokureur en hul kontakbesonderhede versoek word aangesien PRAAG dié organisasie se skending van godsdiensvryheid in die … Lees verder

Geheimsinnige organisasie wil christenskap in Afrikaanse skole verbied

‘n Geheimsinnige “organisasie” het so pas ‘n hooggeregshofaansoek in Johannesburg geloods om alle Afrikaanse skole te verbied om enige vorm van christelike verwysing, gebed of die lees van die Bybel in Afrikaanse skole te verbied.

Mnr. Johannes de Klerk Pietersen … Lees verder

Minister sê swart en blanke skole mág maar saamsmelt

Die ANC se plan om die oorblywende staatskole met ‘n meerderheid blanke kinders en wat gewoonlik in Afrikaans bedryf word, te saboteer, het ‘n stap nader gekom toe die minister van basiese onderwys gister gesê het dat die provinsies oor … Lees verder

Wat is so skokkend aan plan vir skole?

Ek maak beswaar teen die opskrif “LUR se skok-plan vir skole” (Beeld, 16 Junie). Wat op aarde kan “skokkend” wees daaraan om voormalige model-C-skole met inrigtings in minder gegoede woonbuurte saam te smelt en die hoofskappe te transformeer?

Na my … Lees verder

Skole in Gauteng, Wes-Kaap oorval

schoolkidsNavorsers waarsku dat skole in Gauteng en die Wes-Kaap oorval word deur leerders wat uit ander provinsies instroom, het RSG berig.

Die Nasionale Instituut vir Rasse-betrekkinge het in onlangse navorsing bevind dat dié twee provinsies die eerste keuses is vir … Lees verder

‘Afrikaans is ongelukkig ‘n Afrikataal’: Motshekga

Oor sy beleid om die gebruik van Afrikatale in skole te stimuleer, het die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, gister gesê dat die departement ‘n loodsprojek ondersteun wat aanstaande jaar in 10 skole per distrik ingestel sal word.

“Afrikaans … Lees verder

Beswaar teen naamsveranderings van skole in Midvaal

Mnr. Timothy Nast
Burgemeester
Munisipaliteit van Midvaal

Geagte mnr. Nast,

Volgens berigte in die media steun u die naamsveranderings van Afrikaanse skole in Midvaal wat historiese name soos dié van drs. Hendrik Verwoerd en D.F. Malan insluit, en wil dit … Lees verder

ANC se revolusie verloop volgens plan

‘n Mens kan nie anders as om ‘n bewondering vir die ANC en SAKP te hê om te sien hoe hul revolusie, wat jare lank in Moskou, Londen, Oos-Berlyn en ander stede beplan is, stap vir stap geïmplementeer word nie. … Lees verder

Kloutjie by die oor

Pas is wysigings aan uitkomsgebaseerde onderrig aangekondig, of 19 skole in Noordwes word weens betogings oor dienslewering gesluit. Dit volg nadat van ‘n vyfde skool in enkele weke in dié provinsie vuurgemaak is.

Op aktualiteitsprogramme meld dosente gereeld dat Suid-Afrikaanse … Lees verder

Cosas teen Afrikaanse skole en vir Malema

Die Congress of SA Students (Cosas) het gister gevra dat Afrikaanse skole gesluit word. Die organisasie het ook sy steun aan Julius Malema “in hierdie moeilike tye” toegesê.

“Cosas verwerp enige rasseneigings wat veroorsaak dat onderwysinstellings vir swart studente ontoeganklik … Lees verder

Britte vlug van diversiteit in skole

Wit ouers haal hulle kinders uit skole uit wanneer hulle getalle deur etniese minderhede oorheers word, volgens 'n verslag wat die groeiende segregasie by Britse skole onder die loep geneem het.

Die Institute of Community Cohesion, oftewel iCoCo wat in

Lees verder

Skoolonderrig stuur op ‘n ramp af

Die Burger berig dat sowat agt uit elke tien leerders in gr. 3 en gr. 6 verlede jaar minder as 50% vir wiskunde en taalvaardighede behaal het. Die dagblad het ’n verslag bekom wat die prestasie van leerders in die … Lees verder