Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sal Woensdag sy besluit oor Eskom se tariefaansoek aankondig.
Eskom het aansoek gedoen vir ’n tariefverhoging van 35% per jaar vir drie jaar met die doel om R385 miljard in te samel vir ’n … Lees verder