Nkandla-verslag geopenbaar

nkandla-residenceDie volledige verslag van die ministeriële taakspan oor die veiligheidsopgraderings by president Jacob Zuma se privaatwoning in Nkandla sal Donderdag bekend gemaak word.

Die verslag sou vroeër bekend gemaak word, maar is uitgestel vanweë oud-president Nelson Mandela se dood, het … Lees verder

ANC, OB Nkandla mekaar

nkandla-residenceGwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, en Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal, het die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se lekkasies as “gevaarlik” beskryf.

Nadat die verslag aan die Mail & Guardian gelek is, het veiligheidsministers Vrydag met die OB vergader.

Die voorlopige … Lees verder

Die onophoudelike ge-Nkandla

nkandla-residenceDie Openbare Beskermer, Thuli Madonsela gaan vandag ‘n omvattende verklaring uitreik waarin kwessies uitgespel word wat gelei het tot hofoptrede oor haar voorlopige verslag oor die president se privaatwoning op Nkandla.

Die staat het die kantoor van die Openbare Beskermer … Lees verder

Die Thuli-en-Pansy-opvoering

Die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula sê die openbare beskermer, Thuli Madonsela het nie die mandaat om wanadministrasie by die OVK te ondersoek nie.

Tlakula sê ook dat Madonsela nie bewerings teen haar na die kieshof kan verwys … Lees verder

Komitees oor twee omstrede kwessies begin dié week

parliamentTwee Parlementêre komitees begin die week werk aan omstrede kwessies.

‘n Ad-hoc komitee gaan President Jacob Zuma se opmerkings oor die wetsontwerp oor die beskerming van staatsinligting oorweeg.

Zuma het die wetsontwerp verlede week terugverwys na die Parlement, en gesê … Lees verder

Midvaal-burgemeester ‘vat die pad’ onder wolk van korrupsie

corruptionHermène Koorts van COPE sê alhoewel Timothy Nast, Midvaal se DA-burgemeester wat pas bedank het, ‘n briljante man is, kon hy nie staande bly ​​teen diegene wat hom aan die mag geplaas het nie.

Midvaal se burgemeester het intussen Lees verder

OB gaan eers Gupta-klag ‘evalueer’

 guptawaterkloofDie Openbare Beskermer se kantoor sê Thuli Madonsela evalueer ‘n klag oor Vega Gupta se omstrede troue waar 270 bruilofgaste vroeër vanjaar by ‘n militêre lughawe, Waterkloof-lugmagbasis, kon land.

“Die evaluering van die klag is nog aan die gang…” het … Lees verder

As howe die regering tot verantwoording moet roep

Twee parallelle gebeurtenisse speel hulle nou af. In die Vrystaat is ‘n skikking tussen Vrystaat Landbou en die regering verkry wat daarop neerkom dat die regering nou sy grondwetlike plig teenoor Vrystaatse grensboere met Lesotho gaan nakom. Die staat – … Lees verder

Wie is die mees suksesvolle waghond?

As deel van die grondwetlike wigte en teenwigte het die Menseregtekommissie tot stand gekom. Tog kon dié kommissie selde oortuig, en veral die Bloemfonteinse kantoor is voortdurend in die spervuur. Nou is die Kommissie ook daarvan beskuldig dat dit die … Lees verder

Hy kan doen met sewe miljoen

Die uitgaande openbare beskermer Lawrence Mushwana het ‘n afskeidspakket van byna R7-miljoen ontvang, wat allerweë kritiek ontlok.

Hy word ook daarvan verdink dat hy vergeldingsoptrede teen die hoof van die openbare beskermer se kantoor, Themba Mthethwa, onderneem het omdat dié … Lees verder