Front Nasionaal teen Kovsie-‘transformasie’

Die regering van SA en die Grondwet maak voorsiening vir die inagneming en die bestaansreg van elke etniese groep en volk binne die grense van Suid-Afrika. Die uitbuiting van die blanke Afrikaanssprekende blyk nou weer uit die gedrag van die … Lees verder

Om die verkeerde probleem op te los

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ons gaan eersdaags weer, soos elke jaar, van die Kaapse pers verneem hoe dit baie beslis hierdie jaar die Kaapse span se jaar in die Super 15 … Lees verder

Onluste kan op kampusse uitbreek as eerstejaars weggewys word

Terrwyl ‘n rekordaantal matrieks einde 2013 met universiteitsvrystelling geslaag het, het universiteite egter nie plek vir die massas nuwe eerstejaars nie.

Die aantal matrieks met vrystelling om verder te studeer, het van 136 037 in 2012 tot 171 755 gestyg. … Lees verder

Gauteng in 2050 so digbevolk soos Bangladesj

squattersInternasionale navorsers het bevind dat Gauteng teen 2050 byna so dig bevolk as Bangladesj sal wees.

Die suid-Asiatiese land is een van die digsbevolkte lande ter wêreld.

Jonathan Moyer van die Joseph Korbel Skool vir Internasionale Studies het ‘n seminaar … Lees verder

Skoolgaan op die trekpad

Die geestelike boeke van die Voortrekkers het preek-, gesange- en kategeseboeke ingesluit. Die trekkers het graag gesing, soms met viool- of akkordeonbegeleiding. Party het draagbare huisorreltjies of serafyne gehad. Reeds in die agtiende eeu was daar liedeboeke waarin geestelike en … Lees verder

Gauteng stel rekordeksamen uit

Die matriekrekordeksamen in Gauteng sal uitgestel word weens ‘n staking van staatsamptenare, meen ‘n amptenaar vandag.

“Ek kan bevestig dat die eksamen onbepaald uitgestel is,” sê die provinsiale onderwys-woordvoerder, Charles Phahlane.

Hy het gesê hy kon nie meer besonderhede gee

Lees verder

Blanke vakunie sluit by staking aan

Onderwysers wat aan die hoofsaaklik blanke Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) behoort, gaan aanstaande week by die landwye staatsdiensstaking aansluit, het die unie gister in ‘n verklaring gesê.

“Die SAOU het op hierdie drastiese stap besluit nadat 87% van lede die staat … Lees verder

Kloutjie by die oor

Pas is wysigings aan uitkomsgebaseerde onderrig aangekondig, of 19 skole in Noordwes word weens betogings oor dienslewering gesluit. Dit volg nadat van ‘n vyfde skool in enkele weke in dié provinsie vuurgemaak is.

Op aktualiteitsprogramme meld dosente gereeld dat Suid-Afrikaanse … Lees verder

Moedertaalonderrig en -afrigting

Met die heel eerste oefening het ek en ‘n paar van die ander pa’s gestaan en kyk hoe ‘n speler van die Titans die kinders leer hoe om die kolwe ordentlik vas te hou en hoe om die aflewerings te

Is die onderwysbegroting ‘n mors van geld?

Feit is dat onderwys in Suid-Afrika in 'n krisis verkeer. Hoe meer geld in die stelsel gestort word, hoe swakker vaar dit.

Statistieke wat die prestasie van leerders na gelang van taal en ras ontleed, is nie beskikbaar nie. Heel

Onderhandel n?? met ANC oor eie onderwysowerheid

Daarom moet 'n Afrikanerafvaardiging so gou moontlik uit die geledere van Afrikanerorganisasies en politieke partye aangewys word. So 'n afvaardiging moet dan onverwyld 'n afspraak met die twee ministers van onderwys, Angie Motshekga en Blade Nzimande, bekom om oor die