Obama bel Zuma oor geweld in Burundi

‘n Konsep-resolusie wat glo geweld in Burundi wil verhoed, is voorgelê aan die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad deur Frankryk.

Frankryk het die mosie Maandag voorgelê om wat hulle bestempel as ‘n dreigende etniese burgeroorlog die hoof te bied, maar Westerse … Lees verder

ANC sê Internasionale Strafhof is die pad byster

Die ANC se Nasionale Hoofraad het besluit dat die regering sy lidmaatskap van die Internasionale Strafhof moet onttrek omdat die hof die pad byster is.

Betrekkige tussen Suid-Afrika en die hof is op sy laagste vlak nadat die regering nie … Lees verder

Suid-Soedan verwerp vredesooreenkoms

Suid-Soedan se regering het Dinsdag ’n vredesvoorstel veroordeel, het AFP berig.

Die regering is onder toenemende diplomatieke druk om die ooreenkoms te sluit nadat rebelle toegestem het om dit te doen en sodoende die burgeroorlog te beëindig.

“Ons is van … Lees verder

Aanslag teen Al-Sjabaab verskerp

‘n Gesamentlike aanslag van die Somaliese weermag en magte van die Afrika-Unie is op die Al-Sjabaab-vesting, Kismayo, toegespits.

Die terreurgroep verdien glo aansienlike bedrae uit heffings en belastings omdat hulle die hawe van Kismayo beheer.

Regeringsamptenare het die week gesê … Lees verder

Al-Basjir skort doodsvonnisse op in vredespoging

Soedan se eerste visepresident, Bakri Hassan Saleh, het Maandag aangedui dat die vonnisse, insluitende die doodsvonnis van gewapende rebelle, opgeskort kan word.

Die aanbod is aanvanklik vir die duur van die samespre­kings vir nasionale versoe­ning geldig. Die samespre­kings is ’n … Lees verder

Britse oliemaatskappy vir korrupsie ondersoek

’n Oliemaatskappy onder voorsitterskap van ’n voormalige leier van die Britse konserwatiewe party, word vir beweerde korrupsie in Somalië ondersoek.

Soma Oil and Gas, ’n ­private maatskappy waarvan lord ­Michael Howard die ­voorsitter is, het Maandag ­ontken dat die maatskappy … Lees verder

Nigeriese staatshoof vergader met Obama oor terreur

Nigerië se nuwe president, Muhammadu Buhari, het dié week ‘n amptelike besoek aan Amerika onderneem vir ’n vergadering met pres. Barack Obama.

Dit is om betrekkinge te herstel wat deur sy voorganger se mislukte stryd teen ’n Islamitiese opstand en … Lees verder

Nog chaos dié week in parlement verwag met Bashir-debat

President Jacob Zuma het sy spyt en teleurstelling uitgespreek oor die chaos in die Parlement toe ‘n beplande vraag- en antwoordsessie tussen hom en parlementslede weer verdaag moes word.

Chaos word dié week verwag met die debat oor die Soedanese … Lees verder

Mugabe loods aanval teen SA, Nigerië by AU-spitsberaad

President Robert Mugabe het hom gister op die AU-beraad in Sandton skerp uitgelaat oor Afrikaleiers wat tot net twee ampstermyne beperk word.

President Zuma het voorheen aangedui dat hy slegs twee termyne sal dien.

Mugabe het ook bedekte ‘n aanval … Lees verder

Al-Bashir-lasbrief toets vir Internasionale Strafhof

Die Suider-Afrikaanse Litigasiesentrum het om ‘n dringende hofbevel aansoek gedoen om Soedan se president Omar al-Bashir in hegtenis te laat neem.

Die Internasionale Strafhof het ‘n lasbrief vir Bashir se inhegtenisname uitgereik.

Bashir word as ‘n Chinese oliebondgenoot beskou en … Lees verder

ISIS neem olieraffinadery in Irak oor

Militante van die Islamitiese Staat (ISIS) het ‘n deel van ‘n raffinadery in Irak oorgeneem, het Xinhua berig.

Die bevelvoerder van ’n federale polisiemag wat getaak is om Irak se grootste olieraffinadery te beskerm, is Woensdag in hewige gevegte gedood.… Lees verder

Internasionale organisasies monitor Soedan-verkiesing

Met 15 onbekende kandidate wat teen hom staan, is daar geen werklike kompetisie vir die 71-jarige pres. Omar al-Bashir in die verkiesings wat gister in Soedan begin het nie.

Soedan verskyn op die VSA se lys van “terreurstate”. Stemmery word … Lees verder