‘n Kortbegrip van ons jong demokrasie

Soos sy mede-Dakar-ganger Theuns Eloff is die historikus Hermann Giliomee sy vroeëre oorverligtheid kwyt. Dit is nie bloot die verloop van die jare sedert 1988 wat albei wyser gemaak het nie, maar veral die lesse geleer uit dure ondervinding sedert … Lees verder

Oor Nobelpryse en volksgevoel

Een van die aspekte van Suid-Afrika wat seker die meeste uitstaan, is die hoon en smaad wat byna konstant deur Afrikaners ervaar word. Nou die dag skryf iemand vir my dat mnr. Nicky Oppenheimer, die sakeman, tydens ‘n onderhoud aan … Lees verder

Suid-Afrika is ‘n zombie-apokalips-in-wording

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Rekenaarspeletjies en Hollywood het die tema van die zombie-apokalips gewild gemaak. Vanjaar is een van die groot Hollywood-films met Brad Pitt in die hoofrol, World War Lees verder

‘Boere moet nie paniekerig raak oor radikale grondhervormingsuitsprake nie’

Max du Preez het die “disinformasie, swak analise en politieke opportunisme” van instansies soos die Afrikanerbond en sekere ANC-faksies, skerp gekritiseer en gesê dit vertraag konsensus oor grondhervorming.

Du Preez het die Afrikanerbond as “erg onsensitief, en aanstootlik in sy Lees verder

Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

deur Leon Lemmer

Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note sing wat nie vir vroue moontlik is nie. Danksy oefening kon kastrate … Lees verder

My stryd teen Naspers

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

In Amerika gebruik hulle die term “culture war” vir die soort bittere woordestryd wat dikwels rondom omstrede kwessies soos ras, geslag en godsdiens  veral op Amerikaanse … Lees verder

Wit gesin gaan bly maand lank in Mamelodi

Max du Preez en vele liberale meningsvormers het mense al aangemoedig om dit te gaan doen, hoewel hulle nooit self tot die stap oorgaan om in ‘n ‘kasi” (swart sleng vir ‘n lokasie) te gaan bly nie. ‘n Welaf gesin … Lees verder

Nou wie’s nou dom, hû?

Dit het onder my aandag gekom… wel eintlik kwetter en kraak die omgewing al vir jare met die onregse mense se selfvoldane stelling dat hulle, dank Vader (of Moeder, afhangende van hoe stuitig hulle aanbid) nie dom is soos die … Lees verder

Die hoofstroommedia se Zimbabwiese gehuigel

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die skynheiligheid van die linksverkramptes sal nooit ophou om my te verstom nie. ‘n Linksverkrampte, of is dit ‘n libgestremde, is iemand wat in sy lelieblanke voorstad

Lees verder

Brand Rapport! Die Boikot-Naspersbeweging kry momentum

Presies ‘n week gelede het ‘n Boikot-Naspers-groep spontaan op Facebook ontstaan wat binne enkele dae tot meer as 7000 lede toegeneem het. Dit sê iets oor die invloed van sosiale media en die internet dat mense durf om die magtige … Lees verder

Skuldstilte bevry niemand nie

Die deelnemers aan die sogenaamde “debat” wat in 2011 afgeskop het onder leiding van Samantha Vice en Pierre De Vos (en onlangs ‘n nuwe inspuiting verkry het deur Gillian Schutte se tirade) bevind hulself in ‘n onbenydenswaardige posisie. Met elke … Lees verder

Afrikanerlinkses en Afrikanerondergang

Twaalf jaar gelede het ek in ‘n bydrae op LitNet, geargumenteer dat die links-regsverdeling in Suid-Afrika en selfs elders ter wêreld nie meer van toepassing is nie. In 2003 het ek tydens ‘n praatjie, Is die globale ryk wenslik?Lees verder