R28 miljoen vir jazzfees verdwyn

jazzfestivalDie KwaZulu-Natalse regering het R28 miljoen vir ‘n jazz-fees in Durban betaal wat nooit plaasgevind het nie, het die Sunday Tribune berig.

Die ekonomiese ontwikkeling en toerisme departement is besig om deel van die geld te verhaal.Lees verder

Polisie skiet op betogende studente

Die polisie het glo Woensdag met rubberkoeëls op ‘n groep studente losgetrek wat by die Mangosuthu Universiteit van Tegnologie (MUT) in KwaZulu-Natal betoog het.

“Die studente het die polisie met klippe bestook. Daarna het die polisie met rubberkoeëls teruggeskiet,” het … Lees verder

Empangeni-munisipalebestuurder weens ras afgedank

Die munisipale bestuurder van die uMhlathuze-munisipaliteit in Empangeni, Kwazulu-Natal, is deur die ANC-meerderheid vanaf gister geskors. Dr. Tonie Heyneke, ‘n ervare bestuurder, gaan glo ondersoek word met die oog daarop om hom af te dank ten einde ‘n swart ANC-gesinde … Lees verder