Betogings oor fooie kring uit

Rhodes Universiteit in Grahamstad het gesluit nadat studente oor klasgeldverhogings vir volgende jaar begin betoog het.

Betogings het verder uitgekring oor die hele land by tersiëre instellings oor verhoogde fooie.

Rhodes se SR-voorsitter Zikisa Maqubela het gesê: “Studente betoog (oor … Lees verder

Lesings by Wits opgeskort

Lesings sal nie Maandag by die Universiteit van die Witwatersrand voortgaan nie, nadat betogings oor hoër klasgelde en bestuursonvermoë die instelling verlede week lamgelê het.

Wits se woordvoerder Shirona Patel het bevestig dat alle akademiese aktiwiteite opgeskort bly om die … Lees verder

Duur universiteite is ‘voortsetting van rassisme’

Die Departement van Hoër Onderwys sê hulle is bekommerd oor die hoë koste van tersiêre onderrig wat ‘n voortsetting van rassisme is.

‘n Woordvoerder sê hulle beplan om die klasgeld deur ‘n regsraamwerk te standardiseer, het RSG berig.

President Jacob … Lees verder