Wits beloof om universiteite in 2016 verder te ontwrig

Die #FeesMustFall-beweging se terugkeer vir 2016 het by die Universiteit van die Witwatersrand afgeskop.

Op die eerste dag van registrasie, Wits se Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) bevestig dat hulle sal voortgaan om die instelling te ontwrig.

In ‘n verklaring het die … Lees verder

Rugby: Twee Springbokke versterk die Sewes-groep!

Francois Hougaard en Juan de Jongh is Woensdag ingesluit in ‘n sterk Springboksewes-12-tal wat vir die eerste twee HSBC Wêreldsewesreekstoernooie van die nuwe seisoen in Doebai en Kaapstad gekies is.

Die seisoen skop af op 4 en 5 Desember met … Lees verder

Twee universiteite gesluit weens geweld

Twee universiteite in Kaapstad bly steeds gesluit weens gewelddadige betogings deur studente, het RSG berig.

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het opdrag aan studente gegee om nie later nie as Woensdagmiddag vieruur uit die koshuise te wees.

Die bestuur … Lees verder

Petrolbomaanval op Duitse sakeman in Kaapstad

‘n Duitse sakeman is aan die brand gesteek en erg beseer Dinsdagoggend in ‘n petrolbomaanval op sy motor in Kaapstad.

Die polisie het Wesleystraat in Tuine afgesper, terwyl paramedici hom op die toneel behandel het.

Polisiewoordvoerder konst Noloyiso Rwexana het … Lees verder

Onluste-polisie storm admingebou van US

‘n Groep van meer as 50 studente van die Universiteit van Stellenbosch ‘n interdik verontagsaam wat deur ‘n balju van die hof Dinsdagoggend aan hulle oorhandig is.

Betogers het die glas van die universiteit se Admin B-gebou se ingang gebreek … Lees verder

Oproer in Noordwes, Kaapstad oor dienste

In oproer by Kopela buite Delareyville in Noordwes het drie skole en ‘n kliniek aan die brand gesteek omdat lokasiebewoners nie water en elektrisiteit ontvang nie.

Intussen is die N18 tussen Stella en Mahikeng Noordwes ook versper. Dit het daartoe … Lees verder

Ondersoekbeampte na lugambulans-ongeluk skielik afgedank

Die Suid-Afrikaanse hoofondersoekbeampte van die vliegongeluk van die lugambulans van E-Med Rescue 24 op 16 Augustus by Kaapstad, is in die pad gesteek, het die Republikein berig.

Die Namibiese direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke het ’n e-pos van die Suid-Afrikaanse burgerlugvaart-kantoor ontvang … Lees verder

Vyf in lugramp dood na ambulansvlug neerstort

‘n Ambulansvliegtuig het Sondagoggend in die Tygerbergheuwels neergestort.

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het alle vliegtuie wat die Kaapstadse Internasionale Lughawe laat wag weens ‘n tegniese fout met hul radars. Die reddingsvliegtuie is ook gelas om te wag.

Die stelsels … Lees verder

Reuse optog vir 19 Augustus beplan

‘n Reuse protesoptog, sogenaamd teen korrupsie, die grootste in die land se geskiedenis, word vir 19 Augustus beplan om saam te val met die adhoc-komitee oor Nkandla se voorlegging aan die Nasionale Vergadering.

‘n Alliansie van burgerregte-organisasies en vakbonde reël … Lees verder

Oproeriges gooi menslike ontlasting op N2

Munisipale werkers van Kaapstad was vroeër besig met opruimingswerk op die N2-hoofweg nadat oproeriges dit afgesper het.

Die hoofweg tussen Borchards Quarry en die Lughawe is intussen weer oopgestel vir verkeer.

‘n Verkeerswoordvoerder van die Kaapse Metro sê die hoofweg … Lees verder

IMF voorspel groei vir Afrika

Na ramings van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) word groeikoerse van 5,5% oor vyf jaar vir Afrika voorspel. Indien infrastruktuur verbeter, kan dit selfs hoër wees.

Energie en finansiering vir infrastruktuur was Donderdag die oorheersende temas met die Afrika-­beraad van … Lees verder

Wêreld Ekonomiese Forum vir Afrika in Kaapstad begin

Meer as 1200 wêreldleiers, politici en sakelui sal van Donderdag af die 25ste Wêreld Ekonomiese Forum oor Afrika in Kaapstad bywoon.

Die konferensie sal deur verteenwoordigers uit 75 lande bygewoon word.

Vanjaar se konferensie, in die Kaapstadse internasionale konferensiesentrum, sal … Lees verder