Die tyd raak min

Afrikaners leef nie in die verlede nie, maar in die verlede binne hulle. Elke Afrikaner is ook die produk van sy eie geskiedenis. Elke dorp en straatnaam het 'n geskiedenis. Elke ou gebou en monument is getooi in 'n historiese

Lees verder

Prooi van menigtes

Soos bogenoemde matriks, bestaan daar ook ander bewese waarhede soos byvoorbeeld: multikulturele bevolkings + demokrasie + groepsregte = vrede en voorspoed, soos byv. in die Europese Unie. Die keersy hiervan is: multikulturele bevolkings + demokrasie  groepsregte = tragedie, wat … Lees verder

Afrikaners en politieke werklikhede

Dis weer dieselfde geykte uitdrukkings, weer dieselfde clichés, soos: "Die idee dat jonger Afrikaners hul etnisiteit herontdek weens 'n hunkering na volksidentiteit is net so onakuraat as die mitiese 'Boerevolk' waarna hy verwys. Die term 'Boerevolk' is kontensieus en nie

Politieke herrangskikking en Afrikaners

Met sy bewindsaanvaarding het die ANC die voordeel gehad dat hy apartheid, kolonialisme, onderdrukking en bevryding as die saambindende gom kon gebruik.  Dan was daar ook nog die charismatiese Nelson Mandela wat die unifikasiegom van die land se swart volkere … Lees verder

Luke Watson is reeds deur Afrikaners veroordeel

Só gaan dit met verkiesingsprosesse in die VSA, met sportgebeure, met politieke voorkeure, met Jacob Zuma se skuld of onskuld, en nou weer wat Luke Watson sou gesê het.  Of hy wel die gewraakte woorde gebesig het, is nie ter … Lees verder

Wettige onwettigheid

Die doel was ooglopend om Mbeki nog in die wedloop te hou om steeds hoof van die ANC te bly nadat hy as staatspresident uitgetree het, soos die land se grondwet dit bepaal.

Die ware oogmerk was egter dat hierdie

Terug na Afrika?

Suid-Afrika se paradoksale begeerte om na Afrikanisme terug te keer bly ‘n enigma. Voor 1880 het Afrika nog soos die primitiewe wêreld gelyk wat voor die Middeleeue regoor die wêreld bestaan het voordat die nasiestaatgedagte posgevat het.

In die pre-nasiestaat … Lees verder