Bob is skoonveld

President Robert Mugabe wat sy gebruiklike jaarlikse vakansie van een maand in die Verre-Ooste neem, is skoonveld.

Hy is laas in Bulawayo op die 23ste Desember opgemerk en die negentigjarige vryheidsvegter het broos en moeg gelyk.

Na Kersfees het die … Lees verder

Engeland se swart Messias

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Sonder Engeland, die Anglikaanse Kerk, die BBC, die Fleetstraatkoerante en Engelse akademici, sou daar nooit ‘n Mandela gewees het nie. Die tergende vraag is: vanwaar Engeland … Lees verder

SA het 5 op Brics-ranglys van beste universiteite

chinauniVyf Suid-Afrikaanse universiteite is in die top 100 van ‘n nuwe internasionale ranglys wat meer as 700 instellings vir hoër onderwys in 22 lande beoordeel.

Times Higher Education (THE) het Woensdag “die wêreld se eerste ranglys van universiteite in Brics … Lees verder

Misdade teen die beskawing

deur Leon Lemmer

Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van een mens, een stem. A weet na … Lees verder

Zuma betrek by Gupta-landing

guptalandPres. Jacob Zuma is direk by die landing van ‘n Gupta-passasiersvliegtuig uit Indië op ‘n militêre lughawe betrek na ‘n eedsverklaring van een van die aangeklaagdes.

’n Sleutelgetuie in die weermag se ondersoek na die landing van die Gupta-familie se Lees verder

Gupta-nuusredakteur vlug na Indië

‘n Werknemer by die Gupta-broers se beleërde nuuskanaal ANN7 het Suid-Afrika inderhaas verlaat. Hy is terug na Indië nadat hy sy bedanking ingedien het.

Rajesh Sundaram, voormalige raadgewende redakteur, het een van die redes vir sy bedanking gegee as die Lees verder

Watter velsorgproduk gaan SA red?

Terwyl die DA se Jeugvleuel onwelvoeglike plakkate in Suid-Afrika opsit om rasvermenging aan te moedig, is Indië se obsessie met ‘n ligte vel goed bekend en deeglik gedokumenteer.

In 1978, het Unilever ‘n velbleikmiddel op die rak gesit, Fair&Lovely, … Lees verder

SA se handel met Brics-vennote groei

bricsPresident Jacob Zuma sê ‘n gebrek aan infrastruktuur is ‘n groot bedreiging vir Afrika se vermoë om sy volle potensiaal te bereik.

Zuma het by die Brics-sakeberaad in Sandton, Johannesburg gesê beleggings in infrastruktuur verwante projekte sal Afrika se ekonomiese … Lees verder

Hansie Cronjé se saak weer opgerakel

Indiese polisie het aanklagte teen verskeie beroepswedders voorberei 13 jaar ná ‘n wedstryd-skandaal wat die gewese Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Hansie Cronjé, uitgesonder het, het ‘n polisie-bron gesê.

Polisie in Nieu-Delhi het ‘n “gedetailleerde klagstaat” teen vyf beroepswedders voorberei, het die bron … Lees verder

Nuwe deelstaat in Indië

Deelstate van IndiëDie stelling word gereeld gemaak dat Suid-Afrika se grondwet grootliks op dié van die Indiese geskoei is, wat deels waar is as dit na die Handves van Menseregte verwys.

Telangana-betoging vir 'n eie deelstaatKom dit egter by die staatkundige bestel wat deur die grondwette … Lees verder