Honderde asielsoekers verdrink na boot omslaan

Daar word gevrees dat 700 mense verdrink het toe ’n visserboot wat immigrante na Europa gesmokkel het, Saterdagnag naby die Libiese kus in die Middellandse See omgeslaan het, het AFP berig.

Die Verenigde Nasies se agentskap vir vlugtelinge (UNHCR), het … Lees verder

Skietery in Swede se immigrantenes eis twee

Minstens twee mense is dood ná ‘n skietery by ‘n restaurant in Göteborg in Swede.

Die polisie sê outomatiese wapens is na bewering in die aanval gebruik. Ooggetuies sê die aanvallers was twee mans gewapen met Kalasjnikofs.

Göteborg is die … Lees verder

Polisie ontplooi in Limpopo teen xenofobiese geweld

Geweld teen Somaliërs in Ga-Sekgopo, oos van Pietersburg (Polokwane) in Limpopo, het daartoe gelei dat hulle hul moes hul winkels verlaat.

Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie is ontplooi. “Die situasie is tans kalm en … Lees verder

Gigaba kondig nuwe verblyfregulasies aan

Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het gesê diegene wat meen dat die wysigings aan immigrasieregulasies ongrondwetlik is, moet dit na die hof neem.

Gigaba het belangrike wysigings rakende buitelanders se verblyfvoorwaardes in Suid-Afrika bekend gemaak.

Die maatreëls sluit … Lees verder

Duitsland sien buitengewone toestroming van immigrante

duitsland2Duitsland het naas die VSA die wêreld se gewildste bestemming vir immigrante geword, het die Financial Times berig.

Die land is nou gewilder as Kanada en Australië. Baie suid-Europeërs verkies Duitsland weens die lae werkloosheid.

Die Eurosone se finansiële krisis … Lees verder

Onwettige immigrante in Australië en Suid-Afrika

onwettige_immigrantedeur Leon Lemmer

Tydens my laaste besoek aan Londen het die groot getal immigrante uit die Indiese subkontinent en die Wes-Indiese Eilande my opgeval. ‘n Vriendin wat onlangs in Italië vakansie gehou het, noem dat talle van die besighede, bv … Lees verder