Clive Derby-Lewis terminaal siek

derby-lewisGaye Derby-Lewis het vanmiddag by monde van haar prokureur erken dat haar man, Clive terminaal siek aan kanker is.

Die omvang van sy siekte is na verskeie toetse bekend gemaak.

Volgens mev. Derby-Lewis is Clive se siekte probleme nou as … Lees verder

Media uitgenooi na Bevry Clive Derby-Lewis-betoging

freecliveDie organiseerders van die Bevry Clive Derby-Lewis-betoging nooi die media uit om hul aksie om 9:00 op Saterdag 12 April te Kerkplein, Pretoria, by te woon.

Afgesien van die bekende sanger-aktivis, Steve Hofmeyr, sal ‘n hele aantal partye en Afrikaanse … Lees verder

Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval

Clive Derby-Lewis het ʼn operasie ondergaan wat sy lewe gered het, nadat hy vir ʼn tweede keer in die Kgosi Mampuru-Sentraal-gevangenis aangeval is, volgens sy regsverteenwoordiger Marius Coertze.

Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Coertze se verklaring ontken en … Lees verder

Clive Derby-Lewis verkeer in doodsgevaar

cdlDie hoofstroommedia in Suid-Afrika probeer met alles waartoe hulle in staat is, die tweede aanval op mnr. Clive Derby-Lewis af te maak asof dit nou maar weer ’n toevalligheid is. Hierdie keer word dit voorgehou dat die aanvaller ’n jong … Lees verder

Nuwe petisie oor Clive Derby-Lewis na aanval op hom en Walusz

Die nuwe politieke party, Front Nasionaal, het ‘n petisie vir die vrylating van Clive-Derby Lewis op parool geloods. Dít kom ná die aanval deur ‘n swart gevangene op Derby-Lewis,78, en sy medegevangene Janus Walusz waarin Derby-Lewis se linkerarm gebreek is.… Lees verder

Derby-Lewis kan ‘n martelaar word

Adjunk-president Kgalema Motlanthe voel “gefolter” deur die vraag of Clive Derby-Lewis vrygelaat behoort te word.

Motlanthe het gesê dat indien Derby-Lewis in die tronk doodgaan, kan hy ‘n martelaar vir sekere mense word.

Derby-Lewis is gevonnis tot 25 jaar in … Lees verder

Ratte, Derby-Lewis: dis nes Zimbabwe!

Enigeen wat nog ‘n laaste, flou illusie gekoester het dat Suid-Afrika iets met Westerse demokrasieë in gemeen sou hê, is die afgelope paar dae wreed ontnugter. Sowel die mishandeling van Clive Derby-Lewis as die summiere inhegtenisname van WIllem Ratte en … Lees verder