Karel Combrinck: Britse onttrekking geen verlies vir Europa

Die besluit van die Britse volk om hulle land uit die Europese Unie te onttrek is, saam met die val van die Berlynse muur, sekerlik die belangrikste politieke gebeurtenis in die Westerse wêreld sedert die tweede wêreldoorlog.

Die goeie nuus … Lees verder

Petisie vir tweede Britse referendum ‘n bedrogspul

Die werklike aantal Britse burgers wat glo ‘n petisie onderteken het om nog ‘n referendum oor lidmaatskap van die Europese Unie te eis, is buitelandse ondertekenaars.

Sommige kritici beweer dat ‘n “bot” of “script” gebruik word om name en ondertekenaars … Lees verder

Brexit-aardbewing tref linkses wêreldwyd

‘n Aardbewing het ons getref en die stof is so dik dat asemhaling onmoontlik is!

Dit was die paniekbevange geweeklaag van Brittanje se linkses en pro-immigrasie eenwêreldaanhangers nadat die Britte vir Brexit gestem het. Die Union Jack (foto bo) sal … Lees verder

Britse kunstenaar moedig openbare geweld aan

Die Britse straatkunstenaar Banksy moedig laerskoolkinders aan tot openbare geweld in die stad Bristol, maar met goedkeuring van staatsmedia en opvoeders.

Die BBC sê Banksy het ‘n muurskildery, van ‘n kind met ‘n brandende buiteband geskilder nadat die Bridge Farm … Lees verder

Koningin belowe armes geld om Brexit te keer

Die veldtog om Brittanje in die Europese Unie te hou ontrafel by die dag verder.

Die vooruitsig van ‘n maklike oorwinning vir die “Blyers” verdamp met piesangskille wat oor die Konserwatiewe Party se pad besaai lê.

Meningspeilings wat net ‘n … Lees verder

Britte ontdek hoe Masbiekers hul hulpgeld verkwis

Die Britse regering het Maandag aangekondig dat finansiële hulp aan Mosambiek opgeskort sal word in die nasleep van die skandaal oor lenings.

Brittanje is een van Mosambiek se grootste skenkers en byna ‘n kwart van die land se begroting kom … Lees verder

Tradisionele Engelse wêreld is besig om uitmekaar te val

Natuurlik bestaan daar steeds diepgaande historiese en kulturele bande tussen Brittanje en Amerika, maar die huidige wêreldklimaat en opkoms van China veroorsaak dat die twee eertydse bondgenote se beskouings ingrypend verander het.

Dikwels kla Suid-Afrikaners oor Suid-Afrika se vriendelike beleid … Lees verder

Londense winkels verkoop beesurine saam met kos

Beesurine word al jare lank neffens kosprodukte in Londen verkoop.

Dit word gebruik deur aanbidders in sekere Hindoeseremonies, maar dit is onwettig om te verkoop vir menslike gebruik in Engeland.

Bekend as Gau mutra, word dit in winkels aangetref wat … Lees verder

Inwoners van Calais kla oor ‘katastrofiese ekonomiese insinking’

Inwoners van die Franse hawestad, Calais, het Franse vlae omhoog gehou tydens betogings in Parys.

Hulle vra dat die migrantekamp, bekend as die “Oerwoud”, afgebreek word en sê hulle lewens word negatief beïnvloed deur die teenwoordigheid van die migrante.

‘n … Lees verder

Brittanje gooi geld na chaos in Calais

Brittanje sal ongeveer 20 miljoen euro’s bydra om sekuriteit by die Franse hawestad, Calais, te versterk, waar duisende migrante kamp in die hoop om die Engelse kanaal oor te steek en ‘n heenkome in Brittanje te vind.

Die Franse minister … Lees verder

Brexit kry hupstoot van Londense burgemeester

Die Britse premier David Cameron, het by 10 Downing Street ‘n referendum aankondig oor Brexit.

Cameron het gesê hy sal stemme werf sodat Brittanje deel van ’n “hervormde” EU bly.

Die burgemeester van Londen, Boris Johnson, het teen Cameron uitgekom … Lees verder