UJ: Kleurlinglektor rand student met knuppel aan

ujkampus‘n Kleurlinglektor aan die Universiteit van Johannesburg het ‘n finale geskrewe waarskuwing ontvang nadat hy ‘n student met ‘n knuppel aangerand het.

Eyewitness News het beeldmateriaal van die voorval, wat in April by een van die ingange by die … Lees verder

Swart leerlinge hits witte aan om onderwyser aan te rand

glenvistaDie Gautengse departement van onderwys het die aanranding van ‘n onderwyser deur ‘n wit graad agt leerling aan Glenvista High School in Johannesburg Suid veroordeel.

“Die hoof van die departement het reeds ‘n span van senior amptenare gestuur na Lees verder

Drie pleit skuldig op Muldersdrift-moorde

Drie swart mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n 13-jarige meisie en ’n 50-jarige man verlede jaar in Muldersdrift vermoor het, het skuldig gepleit.

Die drie het ook skuldig gepleit op ’n reeks ander misdade, het The Star berig.Lees verder

Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag

Die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed in die Boland, Johnny Burger het selfmoord gepleeg.

Burger is daarvan aangekla dat hy die seun van ‘n plaaswerker, die 19-jarige Flippie Engelbrecht vyf jaar gelede aangerand het.

Die bestuurder van Rietvallei, Wilhelm Treurnicht is … Lees verder

Boer van aanranding beskuldig ná 5 jaar

‘n Wes-Kaapse boer wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n tiener erg aangerand het, sal binnekort in die Ashton-streekhof verskyn, het The Star Maandag berig.

Flippie Engelbrecht was 15 jaar oud was toe hy en sy pa in Januarie 2008 … Lees verder

‘Ons gaan julle f***en wittes doodmaak,’ sê polisieman

‘n Blanke motoris van Durbanville naby Kaapstad is deur ‘n groep polisiemanne aangerand wat ook aan hom gesê het: “Jy dink jy is spesiaal omdat jy wit is. Ons gaan al julle f***en wittes doodmaak.”

Die blanke, mnr. Stewart Robinson, … Lees verder