Apple se nuwe iPhone loop onder kritiek deur

Volgens die tydskrif kan dit 'n apparatuurprobleem wees wat gedurende massaproduksie ingesluip het.

Toetse het sensitiwiteit vir derdegenerasieseine getoon wat heelwat onder die gespesifiseerde 3G-standaardvlak is.

Telefone met toegang tot 3G-netwerke moet aan bepaalde ingenieurs- en tegniese spesifikasies voldoen wat

Lees verder

Facebook oortref Myspace

'n Studie deur comStore, het gevind dat Facebook nou 'n totaal van 132 miljoen gebruikers het en gegroei het teen 'n tempo van 153% oor die laaste jaar.

Daarteenoor het Myspace met slegs 3% gegroei en het 117 miljoen gebruikers.

Wek jou eie krag op met wind en son

Dit bring my by ‘n verdere punt wat ook in ons guns as Afrikaners tel: ons innoverende vermoë en handvaardigheid wat ons in die verlede so ver gedra het. As ons, soos Paul Kruger gesê het, uit die verlede haal … Lees verder

IBM sien geen alternatief vir oopbronprogrammatuur nie

Hy het gesê die gebruik van die Linux-oopbronbedryfstelsel teenoor Microsoft gaan aanhou om toe te neem.

Sutor dink dat daar geen oopbronalternatief vir Linux oor die volgende tien jaar gaan wees nie, en dat Linux meer op ander verwerkers gebruik … Lees verder

Nuwe digitale kassies sal peuterbestand wees

Die minister van kommunikasie Ivy Matsepe-Casaburri het gesê die maatreëls sal verseker dat die kassies buite werking gestel word indien hulle gesteel of buite Suid-Afrika se grense geneem word.

Die beraamde koste van 'n kassie is R700, maar sommige huishoudings

Google se ‘Street View’ word goedgekeur

Google het voet by stuk gehou en gesê hulle het te alle tye binne die wetgewing van die lande waar hulle die tegnologie aanwend gewerk. Die tipe kamaras was vir die eerste keer verlede week in die VK opgemerk.

'n

Voorafbetaalde bre?band kom

Die Wifi-brandpunte sal beskikbaar wees by inkopiesentrums en hospitale en koeponne daarvoor kan ook aangekoop word met kredietkaarte.

Dit gaan die tegnologie aan meer mense beskikbaar stel aangesien dit die risiko van maandelikse betalings verminder en dit kan dan aagekoop … Lees verder

Laat krimp jou selfoonrekening

Cell C bied die opsie om tot 7 nommers van vriende en familie te registreer. Goedkoper tariewe geld dan vir alle oproepe na hierdie nommers gedurende spitstye.

Al drie netwerke bied tans afslag van tot R86 op jou kontrakfooi, indien … Lees verder

Die top 5 gratis programme op die net

Adobe Reader
www.adobe.com
Dit werk op Windows, MacOS, Linux en jou selfoon. Jy en medewerkers kan terselfdertyd op dieselfde dokumente werk, al is julle geografies geskei.

Firefox
www.mozilla.com
Weereens aanpasbaar by Windows, MacOS, Linux. In die wêreldwye mark is dit … Lees verder

Nuwe Firefox haal w?reldrekord

Die aflaaie was so gewild dat die bedieners aanvanklik in duie gestort het. Op sy besigste moes die bedieners 9000 aflaaie per minuut hanteer.

Intussen het ‘n internetsekuriteitsmaatskappy egter berig dat die nuwe weergawe ‘n ernstige swakheid beskik wat kan … Lees verder

Nuwe Firefox-internetblaaier op pad

Baie van die gevorderde eienskappe in Firefox 3 behels boekmerke. Die nuwe weergawe laat internetgebruikers to om sleutelwoorde of etikette by te voeg per onderwerp. 'n Nuwe Plekke-fasiliteit laat gebruikers toe om vinnig webtuistes te besoek wat hulle onlangs geboekmerk … Lees verder

Nuwe uitvindsel gaan rekenaarhardeskywe vervang

Volgens Samsung is sy SSS vir databerging se kapasiteit 256 gigagrepe en werk dit 2,4 vinniger as 'n tradisionele hardeskyf. Die maatskappy beplan om vanjaar nog met produksie te begin.

Die grootte van die nuwe soort skyf is 2,5 duim

Nuwe soekmetode op die internet

Met dié metode hoef internetgebruikers nie meer die presiese woorde wat hulle soek, in te sleutel nie. Gebruikers wat die miljoene lemmas in die Wikipedia-aanlynensiklopedie wil deursoek, kan nou ‘n gewone vraag stel waarna die stelsel vir die gebruiker uitvoerige … Lees verder