Brittanje in krisis nadat Zuma IS aflag

Die Statuut van Rome, die grondslag vir die oprigting van die Internasionale Strafhof (IS), het aan die hof ‘n spesifieke mandaat gegee wat beteken die IS kan net reageer op misdade wat sedert 2002 plaasgevind het.

Die jurisdiksie van die … Lees verder

Koerdiese minderheid wen groot in Turkse verkiesing

Meer as 50 miljoen Turkse burgers het teen die regering van president Tayyip Erdogan in die nasionale verkiesing gestem.

Die regerende AKP-party het sowat 10% steun verloor, wat veroorsaak het dat hulle hul parlementêre meerderheid verloor het.

Baie Turke het … Lees verder

Xenofobie net soos plaasmoorde is ‘misdaad’

Die ANC-regime pas tans maksimaal skadebeheer toe nadat beeldmateriaal van ‘n xenofobiese moord op ‘n Mosambieker, ene Emmanuel Sithole, wêreldkundig geraak het.

Net soos met plaasmoorde, het die die SAPD verklaar dat dit gewone misdaad was, maar net soos met … Lees verder

Sisonke Msimang se Soros-prul vir geweld teen wittes

Sisonke Msimang, indien lesers wonder, is nie die naam van ‘n Leon Schuster-karakter nie. Msimang is die gay, swart feministiese uitvoerende direkteur van OSISA, George Soros se Open Society Initiative for Southern Africa.

Msimang het pas ‘n striemende aanval teen … Lees verder

Wie het toegang tot SA se deurtastende spioenasie?

Die “grootste lekkasie van geheime dokumente in demokratiese Suid-Afrika se geskiedenis” deur Al Jazeera bevat glo ‘n dokument wat deel is van die Suid-Afrikaanse spoke se Handboek van tegniese intelligensiebeleid en -prosedures.

Dié dokument is ‘n aansoekvorm wat agente in … Lees verder

Jaar van die skaap of Eeu van die draak?

Die vieringe van die Chinese nuwe jaar wat die jaar van die skaap inlui, het pas tot ‘n einde gekom.

Fortuinvertellers in Hongkong sê die jaar van die skaap sal kalmer wees as die vorige jaar van die perd wat … Lees verder

Aanval op Charlie Hebdo verdiep kloof tussen links en regs

Die skok in Frankryk na Woensdag se dodelike aanval is enorm. Dit is, na alles, die mees moorddadige aanval op Franse bodem sedert die tyd van die koloniale oorlog in Algerië meer as 50 jaar gelede.

Twee van die slagoffers … Lees verder

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Namens almal by PRAAG wens ons u ‘n geseënde Kersfees toe en hoop dat u ‘n aangename dag saam met u familie sal deurbring. In vandag se polities korrekte wêreld is dit al amper omstrede om so ‘n wens uit … Lees verder

Gaan die Republikeine verder oorlog maak?

President Barack Obama se administrasie sal in sy laaste twee jaar ‘n opdraende stryd moet voer, nadat die opposisie – die Republikeine – beheer oor die Senaat in die middeltermynverkiesing gewen het.

Elke Senaatskomitee sal nou onder voorsitterskap van ‘n … Lees verder

Pick n Pay hersien borgskap vir AIG ná komediant se anti-Steve-veldtog

Pick n Pay sal sy borgskap van Afrikaans is Groot (AIG) glo hersien nadat ‘n politieke veldtog deur ‘n Joodse komediant deur Media24 ondersteun is om Steve Hofmeyr se optrede by dié musiekfees te kelder.

Conrad Koch het Steve in … Lees verder

Te veel ekstremiste is al vernoem

Die Kaapse stadsraad wil Tafelbaai-boulevard na F.W. de Klerk hernoem en De Klerk se minnesanger Leopold Scholtz vind dit uitstekend aangesien “ekstremiste” daarteen gekant is.

Die probleem is egter dat sommige “ekstremiste” in Leopold se eie verbeeldingswêreld nes geskop het, … Lees verder

Wat gebeur werklik in Irak en Sirië?

Die oorlog teen Sirië wat ook in Irak woed, word deur talle krisisse gekenmerk.

In Junie 2012, by die eerste konferensie in Geneve, het die pasverkose Francois Hollande sy eie interpretasie van die finale verklaring gemaak.

Met die hulp van … Lees verder

Handelsooreenkoms tussen EU en Oekraïne drup van ironie

Alhoewel die ondertekening van ‘n handelsooreenkoms tussen die EU en die Oekraïne as ‘n oorwinning bestempel sal word, is die ironie daarvan dat dit sonder die omverwerping van die vorige regering beter sou geslaag het.

Die wettig verkose president Janoekowitsj … Lees verder