Onthou!

Hierdie is geen fiktiewe relaas van ’n geskiedkundige gebeurtenis nie. Dit is ook nie ’n tweede- of derdehandse oorvertelling of selfs ’n geskiedkundige studie deur ’n professionele skrywer nie. Hierdie boek is ’n vrou se eerstehandse belewing van ’n oorlog … Lees verder

Maak reg vir Sowetodagpropaganda

Met die huidige stand  van sake in die land is die vooruitsig vir ’n meer versoenende benadering deur die ANC se uitsaai-arm (SAUK) gering.  Daar is verskeie krisisse binne die ANC sowel as in die breë samelewing waarvan die aandag Lees verder

Kuberoorlog in Estland

Aanvanklik het die Russe betoog, maar later het hulle hulself tot ’n kuberaanval teen die Estlandse staatsdepartemente, die parlement, regering, asook banke gewend. Die aanval wat insgelyks vanuit Rusland gevoer is, het behels dat hordes valse navrae na die staatsdepartemente Lees verder

Naspers se plan met die Afrikaner

Aangesien die mediagroep nou volledig onder die beheer van ’n handjievol bruin Marxiste en (eertydse?) Broederbonders staan, is daar geen voorneme om die Afrikaner se belange te bevorder nie. Inteendeel, Naspers het ’n renons in Afrikaners en sou seker, as Lees verder

Konsensus is dood: konfrontasiepolitiek is al uitweg

Piet Retief se aanname en tragiese finale besoek aan die Dingaan-kraal omvat die kern van die Westerling se onvermoë om die Afrikaan te begryp. As Calvinis het die rasionaliteit daarvan om ’n ooreenkoms toe te pas sin gemaak, want alleen Lees verder

ESSA?s sal uiteindelik soos Rhodesi?rs verdryf word

Selfs al word bo alle twyfel bevind dat dit ’n eksterne veldtog is (wat te betwyfel is), dan verander dit nog nie die wesentlike anti-Afrikanersentimente binne die DA-bestuur nie. Ongeag dat meeste Afrikaners vandag  die volksverraaier, Kortbroek, verag, was hy Lees verder

Gevra: ‘n Afrikanerbevrydingsbeweging

In die onlangse nasionalistiese rewolusies in voormalige kommunistiese (-gesinde) state (Oekraïne, Joego-Slawië, Georgië, ens.) is populistiese rewolusionêre beginsels met groot sukses teen daardie bewinde aangewend. Hierdie ervaring is in diepte bestudeer en gedokumenteer, in so ’n mate dat gebruikersvriendelike leesstof … Lees verder

Die Afrikaan se intimideerbaarheid

Die vraag is of die blote vermoë om jou bevolking uit te brei, ongeag die maatskaplike implikasies in die vorm van armoede, siektes soos vigs, tering en geslagsiektes en onderwysprobleme ’n genoegsame grond verskaf om oor ander te mag heers. … Lees verder

ANC wil Afrikanergemeenskappe uitwis

In die geheel beskou, bedryf die ANC volksmoord. Hierdie organisasie van boosdoeners laat ongebreidelde plaasaanvalle en stedelike huisaanvalle op ons toe. Dit verdryf die Afrikaner uit die ekonomie met sg. RA en SEB. Dit vernietig ons taal, skole en universiteite. Lees verder

Staak praatjies met sg. landbouminister

Xingwana se agenda is ooglopend. Tog kan nie een van die landbou-unies dit raaksien nie. Of, eerder, wil hulle dit dalk nie verneem nie? Die sogenaamde minister het ‘n strategie wat effektief daarop gemik is om verhoudinge tussen die regering

Lees verder

Boikot skandmuurseminaar

Die regime probeer Afrikaners hierby betrek deur te kenne te gee dat dit die een of ander konsensus oor die aangeleentheid nastreef. Ons weet reeds waar konsensuspolitiek die Afrikaner gekry het. Beide Piet Retief en FW De Klerk se pogings

Die aanslag op Pretoria

Hoewel misdaad reeds sedert 1994 ‘n probleem in SA geword het, blyk dit dat anti-blanke propaganda deur die regime se uitsaaikorporasie (SABC) veral oor die afgelope jaar tot ‘n dramatiese toename in haatmisdaad teen blankes lei. Wat veral kommerwekkend is, … Lees verder

Afrikanerminderwaardigheid

Waar ek vandaan kom is ons nie net baie trots op ons familie nie, maar ook op ons status as Afrikaners. Daar in die Boland was ek van kleins af al bewus gemaak van ons familie en ons volk se Lees verder