Die Transformasie van Frederick Fourie

Arme professor Fourie.

Arme professor Fourie.

Nee, dit pas nie in nie.

Kom ons probeer: Arm’ professor Fourie.

Werk ook nie.

Wat ek probeer doen, is om “Arm’ professor Fourie” te neurie op die deuntjie van “Poor Professor Higgins” uit … Lees verder

Swart dwaling en wit woede, deel 2

In dié tweede aflewering van Swart dwaling en wit woede, skryf Gustav Venter: “As hulle en die algemene media besef het hoe diep, hoe smeulend, hoe wyd die Afrikanerwoede is, sou hulle elke dag, elke minuut, met elke nuusbulletin, Lees verder

Swart dwaling en wit woede

Ná die Verraad van ’94 is Afrikanergeduld en -sin vir regverdigheid met “wit vrees” verwar. Nou word sporadiese uitbarstings aan regse kant as blote rassisme deur die liberales weggepraat. Inderwaarheid is dit simptomaties van ‘n baie meer – vir die … Lees verder

Die kosbare ego van Desmond Tutu, en hoeveel dit kos

Die ou lyk deesdae glad nie wel nie. Nie net was daar die baie openbare worsteling met die Siekte Wat Geen Man Toegewens Word nie, maar deesdae word die septuageneriese lyf nog aan die gestrengheid van vas onderwerp. Dis nou

Lees verder

Daardie ou koei, apartheid

Almal in die SAW het van dié verbod geweet maar niemand kon met sekerheid sê waar dit vandaan gekom of wie dit uitgevaardig het nie. Dit het van “bo” afgekom en was 'n algemeen aanvaarde feit. Die gesprek het weggeswenk … Lees verder

Gaan s? vir Professor Ben Liebenberg

In 2003 het ek hom probeer opspoor want toe was dit twintig jaar. Hierdie jaar is dit vyf-en-twintig jaar.

Ek het sy naam raak gelees in 'n boek oor helde van die S.A.W. wat die Honoris Crux vir dapperheid verwerf … Lees verder

Kontaksport

Die Suid-Afrikaanse liberalistiese rewolusie het in sy spore vasgeslaan maar hulle woel nog verbete om die laaste twee pilare van Afrikanerkultuur te laat tuimel: Calvinistiese Christenskap soos beliggaam in die susterskerke en die Afrikaner se trots in sy krygsvermoë. Hulle

Die eerste re?l van oorlewing: Doen jou deel

Net soos in die Ongetemdheid (die "Frontier") is wetstoepassing by ons ook yl teenwoordig. En ons word net so geteister deur menssoortige aasdiere wat gedy in die kompos van wetteloosheid.

Die groot verskil is natuurlik dat die Amerikaanse Ongetemdheidsburgers aanvaar

Pretoria is ons Thermoypylae, Masada of Alamo

Spies het die debat met 'n seemyl op punte gewen – en geen hond haaraf gemaak nie.

Dit is tyd dat ons die aard van die gesprek verander. Ons moet ophou om vir Bantoes te verduidelik hoekom ons reg en

Dringend gesoek: Skelnaam vir Afrikaners

Die naam “Boer” was selfs eers 'n kwetswoord. Die Xhosas, byvoorbeeld, het die woord gevat, hom liederlik gebuig en vir ons as “mamparra” teruggegee. (Die Sunday Times het heel selfvoldaan die kat lustig aan die stert rondgeswaai… en 'n komieklike … Lees verder

Wildroof of genadedood ? Is daar ‘n ander oplossing vir die Springbok?

Of soos hy sy rug op sy buite-egtelike seun – deesdae 'n atletiese, skrander, innemende jongman – gedraai het. Hy sê dis sy saak, hy het sy redes daarvoor en ons moet dit seker so aanvaar.

Hy het ook lankal Lees verder

Verliesrefrein

Want wat hulle deur die musiek beskryf, is nie die gewyde uiterlike aanslag wat die katedraal op die pelgrim se ore loods nie. Dán sou hulle 'n magtige pyporrel gebruik het, met die dreunende majesteit van die basnote, die soepel

Roodt oor Fourie: Nee, Jan-Hendrik, die waarheid is nie altyd mooi nie

 "Beste" is jy nie, want wat ek uit jou gebelgde klein briefie aan Dan Roodt kan agterkom, is dat jy óf geen erg aan jou nering as joernalis het nie, óf dat jy bloot onbeholpe is. “Geagte” kan ek jou