Pole midde-in nuwe Koue Oorlog

Bush is skynbaar onder die indruk dat hy ‘n tweede na-oorlogse Amerikaanse segetog in Europa kan laat herleef met behulp van lande wat moeilik met Duitsland kan meeding. Sy taal en verwysings was tipies van die konteks wat ná afloop

Lees verder

‘Scheinheiligendamm’

Bob het sy kans benut om 24 bladsye van linkse, naïewe en sensasiebelaaide Britse propaganda aan die Duitse bouer, vragmotorbestuurder en handearbeider op te dis. Die voorbladopskrif en foto van ‘n uitgeteerde swart gillende kind, was alles behalwe skugter: Dertigduisend Lees verder

Minderwaardigheid katalisator vir etniese geweld

Die tese dat etniese groepe “agente'' van 'n buitelandse mag verteenwoordig, kom voor in die meeste verslae oor etniese onluste. Van 1780 af, toe Katolieke in Londen aangeval is omdat mense geglo het hulle is pouslike samesweerders wat deur die Lees verder

Tsjad: Meer chaos in die vooruitsig

Die verkiesing wat in dié land voorsien is en wat binne die volgende week of twee plaasvind, gaan deur die opposisie geboikot word. Dus stel die "legitieme" kritici van President Idriss Déby nie veel in demokratiese prosesse belang om die Lees verder

Nigeri?: Hoogs vlambaar

Dié land, wat ongeveer 250 verskillende etniese groepe omvat, beleef sedert 1999 ‘n burgerlike bewind en bypassende nuwe grondwet wat danksy internasionaal erkende verkiesings ‘n relatief stabiele bestel kon verseker.

Dat Olusegun Obasanjo besluit het om ‘n grondwet-amendement aan te