Energiekrisis kan ons beskawing vernietig

Om die probleem te verstaan, help dit om die moderne wêreld van nader te beskou.  In 2007 is ons baie gewoond aan internasionale vlugte, aan plastiek en ander moderne stowwe, aan goedkoop kos wat plase en plantasies (selfs in die Lees verder

Europa se demografiese ramp

Met die verkiesing en uitslag merk politieke ontleders in die Weste op dat die Franse nou uiteindelik besef dat ’n nuwe rigting nodig is om die land uit sy stagnasie te red.  Frankryk, wat ’n kernmoondheid is en ’n vaste Lees verder

Die Weste se vernedering in Irak?

Met die mag en invloed van die Persiese Ryk op ’n hoogtepunt in 480 v.C., neem die Keiser Xerxes sy magte en vloot op ’n ekspedisie om die Grieke te verower.  Die ekspedisie is uiteindelik rampspoedig en is die eerste Lees verder

Fidel

Castro se gesondheidsprobleme en verwagte afsterwe het reeds ’n taamlike indruk in die Amerikaanse pers gemaak en op afwagtende Kubaanse uitgewekenes in Miami, asook komediante wat grappe oor sy kunsmatige anus maak. Treurende linksgesindes het reeds begin om die man Lees verder

Die Weste en Afrika, en Singapoer en die Ivoorkus

Maar normaalweg gesien is Westerse moonthede, selfs voormalige koloniale moonthede soos Brittanje en Frankryk, nie behep met Afrika nie. Afrika is die lastige kontinent, wat net aandag kry as daar ‘n krisis is. Dit is hoogstens ‘n bodemlose put waarin Lees verder

Israel en Libanon: Oorlog, oorlewing en ondergang

Terwyl Amerikaanse soldate in Irak vasgekeer is, word daar in die buurland Iran kernwapens ontwikkel. Westerse inligting is dat die Iranese President Mammoed Ahmadinejad, wat ‘n fanatiese Moslem is, se regering reeds jare lank kernmateriaal en kennis werf en dat Lees verder

11 September 2001: ‘n nabetragting

American Airlines Vlug 11 vlieg om 8:46:30 teen die Noord-toring van die World Trade Centre vas. Vir ‘n paar minute word aangeneem dat dit ‘n verskriklike vliegongeluk was. Die aanname is van korte duur. United Airlines Vlug 175 vlieg om Lees verder