Lus vir olywe?

{jathumbnail off}

Nog ‘n bietjie van daardie vinkel oor? Hier is nog ‘n lekker resep. Die vinkel kan ook vervang word met selderystingels.

Die slaai hou goed vir ‘n dag of twee in die yskas, sonder die tamatie natuurlik. Voeg … Lees verder

Vinkel, ‘n Italiaanse kinkel

{jathumbnail off}

Hier is nog ‘n maklike slaai met ‘n Italiaanse kinkel. Die vinkel onttrek die skadelike en potensieel toksiese anti-oksidante wat dikwels in verwerkte kosse aangetref word en is ‘n interessante smaakbyvoeging. Die slaai werk ook sonder die vinkel… Lees verder

Somer is slaaityd!

Somer is nie die beste tyd om voor die warm kospotte deur te bring nie. Dis defnitief die lekkerste tyd om te smul aan iets kraakvars en gesond.

Waatlemoenskywe in blokkies gesny met ‘n paar vars, soet perskesnippers daarby, is … Lees verder

Grasmere, juweel van die Mere-distrik

In die middel hiervan lê Grasmere, 'n klein dorpie, prentjiemooi en veral bekend vanweë die digter William Wordsworth (1770-1850), wat hier gewoon en gedig het. Hy het Grasmere die lieflikste plek wat ooit ontdek is genoem en dit treffend soos

Lees verder

Withuis verander klerestyl

Image
Obama, die president sonder baadjie

President Barack Obama is afgeneem in die Ovaalkantoor sonder sy pak se baadjie aan. Maar daar was 'n logiese verduideliking daarvoor: Obama wat nie van koue hou nie het die lugreëling se termostaat warmer gestel. … Lees verder

Neute kan hartsiektes verminder

Spaanse navorsers het bevind dat dit beter werk om neute in kos te sit as om die kos met olyfolie te besprinkel, soos wat baie in Mediterreense diëte gedoen word. Beide metodes help om hartrisiko's, bekend as metaboliese sindroom, te Lees verder

Raak wyn polities onkorrek?

In ‘n poging om drankvergrype onder Franse tieners te Lees verder

As manne sag vat

Die Bybel, wat die man as die hoof van die huis uitwys, het steeds vir my ‘n groot krag en waarheid.  Ek glo nie aan die onderdrukking van die vrou nie, glad nie!  Mans wat hul vroue woordeliks of liggaamlik

Agter elke man, staan ‘n ingeligte vrou

Miskien moet ek 'n raps meer agtergrond oor manlief gee. Sy belangstellings in rolprente en aktrises is skraps. Hy slaap dwarsdeur tagtig persent van die flieks wat ons kyk en as hy wakker bly tot aan die einde is dit Lees verder

Alles gaan oor gereedskap

Om 'n moeilike materiaal met 'n stomp skêr te probeer knip, kan senutergend wees. Lê 'n patroon uit met net 'n paar spelde of werk 'n soom in met 'n veels te groot naald. Nee, mens se gereedskap moet reg … Lees verder

Wie hou die pot aan die roer?

Êrens tussen gister en vandag het dinge egter verander.  Nadat sy aangesê is  om die klitser te kry en die sous te roer,  merk my dogter (reeds 8 maande op haar eie) verbaas op : “O, is Lees verder

Franse modekoning sterf

Die ontwerper se dood kom ná 'n lang siekbed en 'n lewenslange stryd teen depressie.

Hy word beskou as die laaste ontwerper in 'n generasie wat mense soos Christian Dior en Coco Chanel ingesluit het en wat van Parys die … Lees verder

Nieu-Seeland is w?reld se beste vakansieplek

Kaapstad staan op nommer twaalf en is ook die gewildste bestemming in Afrika. Ander gewilde Afrikatoerismeaantreklikhede is, in volgorde: Aboe Simbel (Egipte), Luxor (Egipte), Knysna (Suid-Afrika), Victoria-waterval (Zimbabwe), Giza (Egipte), Kaïro (Egipte), Victoria-waterval (Zambië), Franschhoek (Suid-Afrika), Aswan (Egipte) en Stellebosch Lees verder