Die oplossing: Afrikanerkantons onder die Nederlandse koningshuis?

‘n Suid-Afrikaanse, soos die Hollanders sê, het so pas prinses van Monaco geword. Skoppensboer het nie TV gekyk nie, maar sy vrou sê die klere was mooi eenvoudig, byna Calvinisties en soveel stylvoller as die vorige koninklike Rooinektroue s’n.

Met … Lees verder

Sap-zombies juig oor Afrikanerselfmoord

Skoppensboer het vandeesweek buite stemming gebly. Nie dat hy die HNP se “stem reg, bly weg” ondersteun nie, maar daar was niemand vir wie hy kon of wou stem nie.

Dan Roodt praat hiernaas en in Rapport vandag van politieke … Lees verder

Are you free or are you dom?

Toe Skoppensboer ‘n maand gelede die Citizen-koerant optel en lees Zille sien rou riool deur die vloerplanke by eMpophomeni opstoot wat… die meubels verniel, het hy gedink dis ‘n grap. Nie die drinkwater besoedel nie, nie ‘n ernstige gesondheidsgevaar inhou … Lees verder

Verdien ANC-politici betrokke by seksskandale ons respek?

Die nuus dat die Britse oliemaatskappye, veral BP en Shell, regstreeks by die beplanning van die inval in Irak betrokke was, het vir eens en altyd die internasionale knoeiery van Groot Brittanje ontbloot. ‘n Land wat bereid is om te … Lees verder

Vye, droë vye

Daar oorkant die draad waar die gras altyd nie-rassig is, is die Persnasse nou besig om die die vye wat hulle verkoop erg ryp te druk.

Ai, “chaos” het glo by die parlement uitgebreek, lui een opskrif. Dis nou nadat … Lees verder

Regses, Duitsers en gays

Skoppensboer verneem dat daar amper ewe veel faksies in die DA bestaan as in die ANC. Veral in Johannesburg vind raadslede dit etenstye moeilik om ‘n sitplek aan die etenstafel te vind.

Gister by die Johannesburgse raadsvergadering sê een DA-raadslid … Lees verder