Rassistiese krete kos klub duisende

Die Italiaanse sokkerklub Cagliari is met R100 000 beboet omdat hulle ondersteuners rassistiese beledigings teenoor Juventus se middevelder, Mohamed Sissoko, gedreunsing het.

Die Italiaanse liga het die boete gister gehef nadat Sissoko, wat swart is, Sondag tydens die Serie A-wedstryd … Lees verder

Barker val Santana aan

Hy meen Santana is heeltemal onbevoeg.

Hy het gevra vir 'n dringende SAVV-rondetafelvergadering met nasionale afrigters.

Barker het gesê hyself, Trott Moloto, Shakes Mashaba en Jomo Sono behoort bymekaar te kom om die weg vorentoe uit te stippel.

'n Senior … Lees verder

W?reldbekerkaartjies word aanstaande jaar verkoop

Die stelsel is ontwerp om swartmarkverkope te voorkom, sê FIFA.

Slegs aansoeke om vier kaartjies per klant sal toegelaat word. Geen kaartjies sal in groot maat verkoop word nie.

FIFA glo dat die kaartjies gou gaan uitverkoop, hoewel hulle nog … Lees verder