Brasiliaanse Grand Prix weer die kampioenmaker

In ‘n opwindende seisoen, waarin sewe jaers wedrenne gewen het, en soveel as vier jaers die punteleer gelei het, het Hamilton in Brasilië aangekom vir Sondag se wedren met ‘n 7-punte voorsprong oor die tuisskare gunsteling Massa.

NUUT!

Hamilton hoef Lees verder

Massa vermy omstredenheid

Die stryd tussen Hamilton, wat 5 punte voor Massa op die bestuurdersranglys is, het erg opgevlam toe die Engelsman die Brasiliaan daarvan beskuldig het dat dié hom opsetlik gestamp het tydens die Japannese Grand Prix. 
NUUT!

Volgens heelwat mense het

Lees verder

Alonso doen dit weer in Japan

Hamilton moes uiteindelik met die twaalfde plek tevrede wees. Massa, sy naaste teenstander, het met sy sewende plek nou binne trefafstand van Hamilton kom nes skop. Massa is nou net 5 punte agter Hamilton op die bestuurderspunteleer.

NUUT!

Massa het

Alonso wen in donker

Alonso het die eerste keer sedert Italië weer op die podium gestaan. Hy het wel in die 15de plek weg gespring, maar het sy 20ste loopbaanoorwinning  2,95 sekondes vinniger as Rosberg behaal. Besoeke aan die kuipe het 'n groot rol

Vettel wen in Itali

Hy het van die begin af voor gejaag in sy Toro Rosso met die Ferarri-enjin. Die wedren was gekenmerk deur baie nat weer in die kwalifiserende rondte. McLaren se Lewis Hamilton het 15de weggespring en kon darem sy pad opwerk

Grand Prix kan dalk na Kyalami terugkeer

Die laaste Formule 1-wedren het hier in 1993 plaasgevind.
NUUT!

Suid-Afrikaanse wedrenbeamptes sal teenwoordig wees by die sport se heel eerste nagwedren oor twee weke in Singapoer.
The last  Formula 1 event here took place  in 1993.

Volgens die koerant

Hongarye behoort aan Finland

In hierdie stadium het die Ferrari van Massa die toon aangegee. Kovalainen het nie bes gegee nie en het deur die veld gevleg om uiteindelik agter Massa te jaag. Die druk van agter was egter te groot vir die Ferrari … Lees verder

Hockenheim behoort aan Hamilton

Dit plaas hom nou eerste op die algehele bestuurder kampioenskap, en Mclaren-Mercedes in ‘n stewige derde plek om die vervaardigerstitel. Die seisoen is nog ver van gedaan en wie weet, dalk sal Hamilton nog die Mclaren F1 LM in sy … Lees verder

Raikkonen hoop Hockenheim sal sonnig wees

Die Ferrari-renjaer dink dat sy motor beter in droë as in nat toestande sal vaar.

NUUT!

Raikonnen meen dit is gewoonlik warm te Hockenheim.

Hy word gejaag deur sy mededinger in die McLaren Mercedes, Lewis Hamilton.

Hamilton het die Britse … Lees verder

Massa neem die Grand Prix-voortou vir Ferrari

Massa se Ferrari het eerste oor die wenstreep gejaag, voor die motor van sy spanmaat Kimi Raikkonen.

NUUT!
Raikkonen het vanaf die wegspring voorgeloop maar is net na die halfpadmerk deur Massa verbygesteek omdat hy 'n uitlaatprobleem ontwikkel het.

Italië

Lewis Hamilton wen ‘n nat Monaco-Grand Prix

Volgens die McLaren-jaer was dié oorwinning die hoogtepunt van sy loopbaan. Weens die nat baan het vele ongelukke plaasgevind, maar Hamilton het slegs een fout vroeg in die wedren began deur sy agterband teen 'n versperring te beskadig. Daarna het … Lees verder