Probleme tref die boonste sport terwyl Bentley fabriek toemaak

ImageBentley gaan hul aanleg in sentraal-Engeland vir sewe weke sluit in 'n tydelike sluiting van Maart tot April.

NUUT!
NUUT!

'n Globale daling in die vraag na motors het die skuif nodig gemaak en 'n woordvoerder het gesê: "Ons is in Lees verder

9 Modelle ding mee om motor van die jaar

'n Jurie van 27 lede van die gilde van Suid-Afrikaanse motorjoernaliste het gisteraand die deelnemers uitgesoek.

NUUT!

Hulle is die Ford Fiesta 1.6 Trend 5 deur, Suzuki Swift 1.5 GLS, Mazda6 2.5 Individual, Jaguar XF 3.0 V6 Premium Luxury A/T, Lees verder

‘Steelwings’ besoek Clarens

Mens sien allerhande soorte Harley Davidsons gedurende die naweek, vanaf die kleiner fietse tot die groot menere wat nogal 'n handvol kan wees. Dan is daar ook die paar "choppers" wat op bestelling gebou is en ander monsters wat ingevoer

Lees verder

Johannesburgse internasionale motorskou

General Motors het regtig ‘n skouspel voorgesit met die Corvette Z06 wat die eerste keer in SA te sien was. Kia het ook die Soul hier bekendgestel en die Pro Ceed gewys wat binnekort Lees verder

Lambo se bielie van ‘n bul

Die Lamborghini Estoque kan die vervaardiger se derde model wees na die Gallardo en Murcielago as dit die mark haal en sal die eerste Lamborghini met vier deure wees. Die Lamborghini-erfenis is onmiddellik duidelik op die skaalmodel  wat onlangs aan … Lees verder

Ferrari California, nuwe perd uit die Italiaanse stal

Sy enjin is ‘n platgelid-V8 van 4,3 liter wat tot by 7500 o/min kan draai. Wat die Ferrari anders maak is dat jy twee ekstra mense kan saamry al moet hulle kinders wees en dan is hy nog die goedkoopste

Bugatti Veyron GT, nuwe monster in die buurt

Die topspoed van die motor is ook nie meer 402 kpu, maar 422 kpu, dit is ongelooflik. Om van rus tot 100 kpu te kom, neem nou net 2,4 sekondes en om dan van 100 kpu weer tot stilstand te