Karel Combrinck: Skoorsoek

Die ou aardbol van ons word by die dag ‘n gevaarliker plekkie om op te leef. Pas het pres. Trump die geleentheid van ‘n staatsbesoek aan die VSA deur die Poolse president, Andrzej Duda, gebruik om aan te kondig dat … Lees verder

Sydney Gregan: Die oorlog om jou siel

Alle oorloë begin en eindig in jou denke. Geen oorlog word net deur fisieke kragte bepaal nie. Dink maar aan die nederlae van Amerika in Viëtnam en nou in Siriē. Die groot Amerikaanse oorlogsmasjien se kop was nooit reg vir … Lees verder

Leon Lemmer: J A Froude: ‘Die laaste onontdekte groot Victoriaan’ (Deel 2)

Ter aanvulling van Herbert Paul se boek (Praag 13.06.2020) bespreek ek in hierdie rubriek Julia Markus se biografie: J Anthony Froude: The last undiscovered great Victorian (New York: Scribner, 2005, 364p; Amazon Kindle $18,39). Die opskrif van hierdie … Lees verder

Leon Lemmer: Bruce Whitfield se vermenging van optimisme en pessimisme

Iedere motiveringspreker weet dat daar net een manier is om met praatjies jou brood te verdien. Jy móét optimisties wees. In die plaaslike hoofstroom-inligtingsmedia, bv koerante, val dit op hoe daar meesal gepoog word om nuus oor die nuwe Suid-Afrika … Lees verder

Sydney Gregan: Dis tyd om af te skei

Die Afrikanervolk beleef tans ‘n hernieude aanslag op sy voortbestaan as selfstandige volk, dit wil sê as ‘n volk wat geregtig is om sy eie identiteit volkome uit te leef. Daardie identiteit sluit in sy eie waardes, kultuur, verering van … Lees verder

Leon Lemmer: J A Froude: ‘Die laaste onontdekte groot Victoriaan’ (Deel 1)

James Anthony Froude (1818-1894 – uitgespreek Frood) was ‘n Britse historikus. Hy is veral bekend vanweë sy boeke oor die Britse en Ierse geskiedenis en vir sy biografiese publikasies oor Thomas Carlyle (1795-1881). Carlyle was in vele opsigte Froude se … Lees verder

Karel Combrinck: Die skande van witwees

Ons betreur op ‘n daaglikse basis die groot verraad van 1990. Of liewer, dié van ons wat nog kan treur, betreur dit . “Ag, hoe verlate sit die stad wat vol mense was! Sy het soos ‘n weduwee geword, sy … Lees verder

Suidpunt: Waarom Twitter ‘n volslae mislukking is

Hierdie week het my adresboekie en die berigte wat op my Twitter-tuisblad verskyn sommer baie minder en ligter geword.

Selfs my beginblad op Firefox het ek verander vanaf Ecosia.org na my e-posadres. Alles te danke aan Twitter.

Ek het aanvanklik … Lees verder

Leon Lemmer: Vryheid van uitdrukking, anders die tirannie van stilte

Flemming Rose (gebore in 1958) is ‘n Deense joernalis. Een van sy groot bates is dat hy op universiteit Russies bestudeer het en dit goed magtig is. Hy het met ‘n Russiese vrou getrou. Aanvanklik was hy die buitelandse korrespondent … Lees verder

Joseph Secrève: Je suis Afrikaner

In verband met ’n intense studie wat ek gedoen het die laaste paar jaar was ek effens weggewees van rubrieke skryf, maar noudat die situasie wêreldwyd uiters sorgwekkend afteken, dink ek dit is belangrik om die publiek van ’n paar Lees verder

Leon Lemmer: Waarom terroriste nie vereer moet word nie

Terrorisme is ‘n gewilde hedendaagse manier waarop aktiviste, bv ANC-kamerade, op ‘n onbeskaafde manier hulle politieke ideale probeer verwesenlik. Die ideologiese gom wat sodanige groep bymekaar hou, kan marxisme wees, soos by die ANC, of dit kan religie wees, soos … Lees verder

Suidpunt: Tot lof van ons rokers

Van ‘sjiek’ tot ‘kommin’ binne slegs minder as drie dekades. Eeue se kultivering en kweek, binne dertig jaar ongedaan gemaak. Boekdele is geskryf en uitgegee oor die nut en verbou van tabak binne Suid-Afrika en Rhodesië; vandag bloot handleidings toe … Lees verder

Sydney Gregan: Wat beteken die nuwe ‘normaal’?

Meeste, indien nie almal van ons nie, kan nie wag dat alles weer na “normaal” terugkeer nie. Daardie dag wat ons weer met ons lewens kan voortgaan soos wat ons dit goeddink. Wat ons weer kan kerk toe gaan op … Lees verder

Leon Lemmer: Philippa Garson oor die bedekte 1990/94-oorlog

Die volgende boek deur Philippa Garson (gebore in 1965) is op 30 Maart gepubliseer: Undeniable: Memoir of a covert war (Auckland Park: Jacana, 2020, 336p, R209 (loot); Amazon Kindle $14,89). Die teks handel veral oor die drie partye wat in … Lees verder