Leon Lemmer: Danny Danon se verset teen terrorisme en kompromieë

Op 22 Maart was dit Wêreldwaterdag. Danny Danon, Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies, het toe in ‘n toespraak genoem dat Israel voortreflike kundigheid in en uitgebreide ondervinding van ekonomiese waterverbruik asook van daadwerklike droogtebestryding het. Omdat Israel ‘n … Lees verder

Motors: Sjinese sjiek

Sjinese sjiek. Bestaan daar so iets? Dink ons aan Sjinese rygoed, kom die beeld van uiters swak geboude motors wat merendeels uit swakgehalteplastiekpanele aanmekaar gesit is, in my gedagtes op.

Tans in Suid-Afrika is die enigste gevestigde Sjinese vervaardiger wat … Lees verder

Leon Lemmer: Ton Vosloo: Lof der Zotheid?

Desiderius Erasmus (1466-1536) het in sy boek, Lof der Zotheid (1511), die najaging van eie belang (insluitende die ek-sindroom/selfliefde) en die kortsigtigheid van sy tydgenote aan die kaak gestel. Volgens hom sal die mens Dwaasheid nooit afskud nie omdat hy … Lees verder

Theresa May en IMF ondersteun grondgryp ná Trump-twiet daarteen

Die globale media het ná die twiet van mnr. Donald Trump oor vergrype teen boere en eiendombesitters in Suid-Afrika dit as “steun vir blanke heerssug” beskryf en die komende grondgryp as “nodig” en “geregverdig” opgehemel. Die redakteur van Rapport, Waldimar … Lees verder

Leon Lemmer: Melanie Phillips: Van progessief tot behoudend

Melanie Phillips (gebore in 1951) is ‘n Britse joernalis wat uit ‘n ouerhuis kom waarin dit vanselfsprekend was dat die Arbeidersparty ondersteun word. Sy het Engelse letterkunde aan St Anne’s College, Oxford University, bestudeer en daarna joernalistiek in Cardiff. As … Lees verder

Johannes Comestor: Twee Afrikaansinstansies ondermyn Afrikaans

Conrad Steenkamp, die voltydse besturende direkteur van die Afrikaanse Taalraad (ATR), het my destyds op LitNet (1.11.2016) uitgedaag om my “uiteenlopende opinies en opvattings” oor die ATR op skrif te stel. Ek het moeite gedoen en met ‘n teks van … Lees verder

Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Afrikaans en Korsikaans

Jy onthou seker my ellelange PRAAG-artikel waarin ek die verwerping van Nederlands bespreek het. Daar het ongelukkig een puntjie agterweë gebly. Soos onkruid in die blombedding of ‘n vlek op ‘n sitkamermat kan jy dit nie miskyk nie, maar met … Lees verder

Oos-Kaapse boere sal eerder veg as plase afstaan

Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm.

Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap-voorsitter, het dié … Lees verder

Leon Lemmer: Is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ‘apartheidsondes’?

Michael Jonas, die bruin direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl, het onlangs geskryf: “Die ATM is deels in apartheidsonde gebore” Die ATM het glo “politieke bagasie” (LitNet 31.07.2018). Die monument eerder as die museum word … Lees verder

Peter Murray: Afrikaneremigrasie is ‘n werklikheid

Of u nou daarvan hou of nie, emigrasie is ‘n werklikheid. Ek gaan nie kant kies nie, want dan gaan my teenstanders my stenig.

Die jongste opnames toon dat daar waarskynlik vanjaar nog in 2018 ‘n emigrasierekord opgestel gaan word.… Lees verder

Leon Lemmer: Oor etniese logika, ter huldiging van Andries

Ek het ‘n vriend, Andries (1930-1999), gehad. Hy was die edelste mens wat ek geken het. In ‘n outobiografie wat in 2016 gepubliseer is, word hy ‘n “baie konserwatiewe” mens genoem. Hy het ‘n probleem sorgvuldig oordink en dan tot … Lees verder

Afrikaans: Lesufi aanvaar nie Grondwethofuitspraak oor Overvaal

Panyaza Lesufi, die Gautengse minister van onderwys, het gister gesê die ongunstige hofbevel wat hy van die Grondwethof ontvang het, bloot die administrasie van sy departement “uitgedaag het en nie nie-rassigheid nie”. Hy beplan steeds om Hoërskool Overvaal te verengels.… Lees verder

Leon Lemmer: Wilhelm Verwoerd III, ‘n erg verloopte Afrikaner

As ‘n mens ‘n boek lees wat jy graag wil lees en dit boonop goed geskryf is, is lees ‘n wonderlike, ontspannende, geestesverrykende ervaring. As ‘n mens ‘n boek teëkom wat jy dink jy moet lees, bv om kennis van … Lees verder

Suidpunt: Wanneer kommunisme en kapitalisme saamsmelt

Terwyl daar hierdie week [29] op die sypaadjies in Hermanus katte soos groenmielies oor die kole gebraai is, het Suidpunt “FINAL HOUR” van X-ray Dogs gekoop, afgelaai en “The Final Countdown” van Europe op YouTube geluister. Die Jungiaanse … Lees verder