‘n Dik spyker gaan rieldans toe

deur Leon Lemmer

Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het, soos dit onlangs so mooi op praag gestel is. Kort … Lees verder

Voetsole en veldskoene: Chris Jones oor versoening

revolution-360x564deur Leon Lemmer

Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar word berig dat hy die hoof van die US se … Lees verder

‘n Tata, nie ‘n Mercedes nie

nelson_mandela_733835deur Leon Lemmer

Uit die buiteland word ek oorval met boodskappe deur mense wat dink almal in Madibië rou. Ek wens dat almal nou van die Mandela-wa afklim en besef dat dit nie ‘n Mercedes is nie maar ‘n Tata. … Lees verder

Die agteruitgang van voorspoed en beskawing

deur Leon Lemmer

Dit is bekend dat baie Jode sterk oor hulle identiteit voel; dat hulle hulle geskiedenis ken en eer en hulle kultuur, bv godsdiens, bly aanhang al woon hulle seker meer verspreid oor die aarde as enige ander … Lees verder

Die gebeurtenis van die jaar

mandela-in-beelddeur Leon Lemmer

Wat voorgestel word as die grootste gebeurtenis van die jaar, asook sy naloop, is hopelik darem nou grootliks verby. Ek gaan dus probeer om ‘n bietjie perspektief op die saak te gee. Die opvallenste aspekte is seker … Lees verder

Afrikaans krepeer

english-onlydeur Leon Lemmer

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl verkondig deesdae dat Afrikaans sedert 1994 ‘n bloeitydperk beleef. Soos seker met alle plaaslike dinge, gaan dit glo sedert 1994 ook met Afrikaans beter as ooit tevore. Ek … Lees verder

Nico Koopman se verlange na Nelson Mandela

mandela_tronkseldeur Leon Lemmer

Daar is ‘n rubriekskrywer wat die vermoë het om my meer as enige ander te irriteer. Ek verwys na Nico Koopman, die dekaan van die fakulteit teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy word reeds baie lank … Lees verder

Het Anton van Niekerk elitisme omarm?

eugenics3Deur Leon Lemmer.

Daar is akademici wat openbare intellektuele (of soos ons voorheen sou gesê het: volksbesit) wil wees. In hoeverre hulle werklik intellektueel uitmunt, gaan ek nie hier aan die orde stel nie. Ek gaan ook nie die noodsaaklike … Lees verder

Wannie Carstens se inklusiewe Afrikaans en Afrikaner

deur Leon Lemmer

Op 15 Maart het Wannie Carstens (gebore in 1952) ‘n artikel op LitNet gepubliseer. Daaroor het ek onder meer soos volg op Praag (17 Maart) geskryf: “Propaganda teen Afrikaans en die Afrikaner word deur Carstens eerder … Lees verder

Kan ‘n slak geleer word om klavier te speel?

slak_klavierdeur Leon Lemmer

Allan Bloom (1930-1992) het ‘n blitsverkoper en klassieke boek oor die Amerikaanse universiteitswese geskryf: The Closing of the American Mind (London: Penguin, 1988, 392p). Met verwysing na swartes lys hy kenmerke soos: “permanent quotas in admission, preference … Lees verder

George Soros se ‘oop samelewing’

deur Leon Lemmer

Frederik van Zyl Slabbert (1940-2010) was van 1979 tot 1986 die leier van die opposisie, die PFP (Progressiewe Federale Party), in die Parlement. Daarna was hy in ‘n leidende hoedanigheid by IDASA (Institute for a Democratic Alternative … Lees verder

Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’

deur Leon Lemmer

In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na die Anglo-Boereoorlog … Lees verder