Nederland ervaar ongekende ekonomiese inkrimping

Die jare dertig is terug, altans vergelykings met die 1930’s. Die Nederlandse premier, Jan-Peter Balkenende, het gister op ’n sombere perskonferensie gesê dat die ongekende inkrimping van die Nederlandse ekonomie aan daardie tyd herinner.

Die Nederlandse ekonomie krimp vanjaar met

Lees verder

‘Daai pispotstylhelm’ is onwettig

ImageMotorfietshelms wat nie die ore van die gebruiker toemaak nie, voldoen nie aan basiese veiligheidsvereistes nie, het die Nasionale beheerliggaam vir verpligte spesifikasies (NRCS) Dinsdag gesê.

Die NRCS-woordvoerder Mirriam Moswaane het gesê die "pispotstylhelms (waarna normaalweg verwys word as Chips, Lees verder

Word wakker, Afrikaner!

Ons het in 'n tyd grootgeword waar ons nog as kinders in die straat in veiligheid kon speel. Ek is weg daar in die tyd waar jy diefwering voor elke venster en veiligheishekke voor elke deur moes hê. Asook 'n Lees verder

Ons het in 'n tyd grootgeword waar ons nog as kinders in die straat in veiligheid kon speel. Ek is weg daar in die tyd waar jy diefwering voor elke venster en veiligheishekke voor elke deur moes hê. Asook 'n Lees verder

Dan Roodt: Koos Kombuis en die verghwarring van die Afrikaner

‘n Verkorte weergawe van dié rubriek het reeds op LitNet aan die begin van 2006 verskyn. Hierdie is egter die eerste publikasie van die volledige weergawe.

Daar is seker min openbare figure in dié land wat so deur die media … Lees verder