Obama vat pak oor gesondheidsorg en Afghanistan

Die Amerikaanse president, Barack Obama, se Republikeinse vyande het gister botweg aangevoer dat die bittere Amerikaanse vete oor gesondheidsorg daartoe kan lei dat ‘n besluit om nog troepe Afghanistan toe te stuur, gevaarlik lank uitgestel kan word.

“Met al die … Lees verder

VSA en Frankryk loop uit tydens Ahmadinejad-toespraak

Verskeie afgevaardigdes, insluitende die VSA en Frankryk, het uit die VN se Algemene Vergadering tydens ‘n toespraak deur die Iranse president, Mahmoud Ahmadinejad, geloop. Dit word gesien as ‘n sein aan Ahmadinejad dat hierdie lande sy land se kernprogram afkeur.… Lees verder

Gedwonge integrasie vir New York-voorstad

In terme van 'n skikkingsooreenkoms gaan die blanke gemeenskap van Westchester meer as $50 miljoen (ongeveer R400 miljoen) van sy eie geld, asook addisionele fondse, bestee om 750 huise of woonstelle te bou waarvan 630 aan swartes en Spaanssprekende kleurlinge

Lees verder

Swart misdaad in VSA skep blanke vrees

In 'n onlangse essay in die New York Times, skryf Brent Staples, 'n lid van die koerant se hoofredaksie: "Die ervaring om vir 'n misdadiger aangesien te word, is 'n soort inisiasieritueel vir Afro-Amerikaanse mans. Veiligheidswagte agtervolg ons in winkels.

Swart Harvard-professor ‘weens sy ras’ aangekeer

Gates moes sy voordeur oop forseer omdat dit vasgehaak het, het sy prokureur laat weet. Sy kollegas meen die arrestasie was 'n duidelike geval van "rasprofilering".

Die polisie in Cambridge, Massachusetts, waar Harvard geleë is, het gereageer op 'n noodoproep

Sears-gebou se glasbalkonne 400m bo die grond

Die algehele indruk is dat mens oor die stad sweef. "Dis soos om op ys te loop," meen Margaret Kemp van Kalifornië wat ook die ervaring beproef het. Volgens haar het haar hart steeds geklop nadat sy van die balkon