Apartheid was ‘natuurlik’

"Dit maak my ongemaklik. Maar, dit is 'n werklikheid wat ek in die oë moet kyk," het professor Gillian Straker gesê in 'n aanbieding met die titel: "Ek praat as 'n blanke".

Straker, wat in die Grootsaal van die universiteit

Lees verder

Twaalfjarige gedwing om urine te drink vanwe? ‘rassisme’

Een volwassene en drie tieners by 'n Padvinder-kamp in Noord-Florida in die VSA, word daarvan beskuldig dat hulle 'n seun gedwing het om urine te drink omdat hy 'n rassistiese opmerking gemaak het.

Die Putnam County Sheriff se kantoor het

Lees verder

Blade Nzimande se oerkommunistiese logika

Binne die liberale demokrasie, asook alle moderne samelewings, word daar aanvaar dat individue, asook groepe, self kan besluit oor die opvoeding van hul kinders en mag hulle ook op moedertaalonderrig aandring.

Trouens, die laaste keer toe moedertaalonderrig op skool en

Waarom is daar universiteite in Mzansi?

Suid-Afrikaanse universiteite het 'n heel ander bestaansrede. Daardie groot Marxistiese intellektueel, dr. Blade Nzimande, stel dit onomwonde: Mzansi se universiteite is in werklikheid religieuse instansies wat daar is om offerandes te bring aan die altaar van die god Transformasie.

Dit help dus g'n Lees verder

Kommunis Nzimande weerspreek Zuma oor Afrikaanse universiteite

Nzimande het sy "erge onsteltenis" oor die graad van rassisme en ander diskriminasie in hoëronderwysinstellings uitgespreek. Hy het die Universiteit van Stellenbosch (US) gedreig dat "inmenging van buite" sal plaasvind indien transformasie en Engels nie vinnig genoeg ingevoer word nie

Sewe dodelike skete in SA

My term "siektes" of dan "skete", of kwale en gebreke, probeer om onder een kombers daardie probleme en behoeftes in SA saam te vat wat ek sien as die grootste sondebokke, grootste behoeftes, grootste verval en disintegrasie van histories wel

Afrikaners het geen selfaangestelde Messias nodig

Vir iemand wat glo Engelstalig is en veral iemand wat so gereeld kritiek teen Afrikaners lewer, is dit kennelik vreemde werkgewerskeuses. Veral as mens Jansen se obsessie met gewaande blanke rassisme in ag neem, sou mens redelikerwys kon verwag dat

Polisieman weier behandeling deur blanke dokter

Die ongeluk het omtrent 30 km buite Kimberley op die N12 gebeur. Volgens Dan Morena, die hoof van die Onafhanklikeklagtedirektoraat in die Noordkaap, is 'n klag van dronk, roekelose en nalatige bestuur teen die inspekteur gelê.

Die polisie-inspekteur is na … Lees verder

Swart diamante op pad

Buyelwa Sonjica, minister van mineraal-en energiesake, het die transaksie verwelkom. Volgens haar sal die nuwe maatskappy help om werk in die Noord-Kaap te skep.

Die aankondiging van hierdie stap volg op die eerste daling in verkope wat De Beers die Lees verder