Springbokkaptein vaar uit teen skeidsregter

Smit is in die wedstryd sodanig beseer dat hy die komende toets Saterdag teen die All Blacks sal misloop.

In 'n openhartige onderhoud het Smit ernstige beswaar aangeteken teen die hantering van die insident waarin hy beseer is.

Hy het … Lees verder

Wimbledon het ‘n nuwe manskampioen.

Die telling was ses vier, ses vier, ses sewe, ses sewe en nege sewe.

Die wedstryd het van die hoogste gehalte tennis ooit opgelewer.

Kenners sê dit herinner aan die legendariese tweestryd tussen Bjorn Borg en John McEnroe in die … Lees verder

Federer en Nadal dring deur na Wimbledon-kwarteindronde

Die tweede gekeurde Spaanse speler Rafael Nadal het die sewentiende gekeurde Russiese speler Mikhail Joeshni met 6-3 6-3 6-1 geklop om die kwarteindronde te haal waar hy óf teen Frankryk se Richard Gasquet óf Brittanje se Andy Murray sal speel.… Lees verder

Ellispark se naam verander

Die stadion het sy naamregte vir 'n kolossale R45 miljoen aan Coca Cola-internasionaal verkoop. Dit sal voortaan as Cocacolapark bekendstaan.

Volgens 'n artikel in Sondag, is daar verlede Woensdag hieroor ooreengekom toe 'n vierjaarooreenkoms aangegaan is wat vandeesweek aangekondig sal … Lees verder

Sjarapowa uitgeskakel

Die wêreld se nommer 154-speler Alla Koedrjatsewa en mede-Rus het Sjarapowa se vooruitsigte in die tweede ronde beëindig.

Sjarapowa, wat in 2004 kampioen was, het die jongste groot naam geword wat uitgeval het met 'n telling van 6-2, 6-4.

Sy … Lees verder

Nadal en Sjarapowa skitter

Die tweede gekeurde Nadal het sy mede-linkshandige Andreas Beck pawiljoen toe gestuur in 'n wedstryd wat geen agterbaanpunte opgelewer het nie met 'n telling van 6-4, 6-4, 7-6.

Nadal sal nou te staan kom teen Ernests Gulbis van Letland wat … Lees verder

Krieket Suid-Afrika skort re?lings met Zimbabwiese Krieketunie op

Krieket Suid-Afrika het teen die internasionale isolasie van Zimbabwe geveg, maar sê nou dat die verslegtende situasie in Zimbabwe hulle noop om hulle posisie te heroorweeg.

Arendse sê hulle sal nietemin aanhou om hulle neer te lê by die Internasionale

Lees verder

Tiger Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie ondergaan

Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie aan sy linker- agterste knieligament ontvang.

Die nuus kom twee dae nadat Woods Rocco Mediate in 'n opwindende VSA Ope-eindronde verslaan het.

Dit was Woods se veertiende belangrike kampioenskapstitel.

Dokters het Woods verseker dat die stresfrakture

Erasmus wil graag vir Bokke speel

Erasmus is 28 jaar gelede te Empangeni gebore. Hy sê egter dat hy enige tyd na Suid-Afrika sou terugkeer indien hy vir die Springbokke sou kon speel.

Hy het aan verslaggewers gesê dat die toetswedstryd 'n groot geleentheid gaan wees

Russe oorheers Comrades

Die Poolse hardloper Jaroslaw Janitsjki het tweede en die Zimabwiër Stephen Muzhingi derde geëindig voor 'n juigende skare by die Ovaalstadion in Pietermaritzburg.

Russiese vroue het skoonskip gemaak in die vrouewedloop deur die eerste, tweede en derde plekke in te … Lees verder

Natalie du Toit sal geskiedenis maak

Du Toit het verlede maand vir die Olimpiese spele by die wêreldkampioenskap in Seville gekwalifiseer.

Moss Mashishi, die president van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese komitee sê dit is 'n geweldige prestasie.

Hy sê dat Suid-Afrika op die wêreldkaart geplaas … Lees verder

Rafael Nadal wen Franse Ope

Slegs in die  tweede stel het dit vir 'n oomblik gelyk asof Federer kon herstel toe hy byna op Nadal se afslaan deurgebreek het met die telling 3 elk, maar die Spanjaard het hom nie van stryk laat bring … Lees verder

Andr? Venter sal Springboktruie uitdeel

Die trui-seremonie sal Vrydagoggend plaasvind.

Venter het reeds 66 toetse vir die Springbokke gespeel en is op sy hoogtepunt as een van die wêreld se beste losvoorspelers beskou. Tans verkeer hy in 'n rolstoel na 'n virusinfeksie.

Volgens die nuwe … Lees verder

Roger Federer dring deur tot halfeindronde van Franse Ope

Federer, wat eerste gekeur is vir die toernooi, het die Chileen Fernando Gonzalez met 2-6, 6-2, 6-3 en 6-4 geklop.

Federer speel Vrydag teen Gael Monfils van Frankryk. Die ander halfeindstryd sal tussen Rafael Nadal van Spanje en Novak Djokovic … Lees verder