Terreur-oproep uit Jemen laat VSA ambassades sluit

Besonderhede het aan die lig gekom oor die Al Kaida bedreiging wat gelei het tot die tydelike sluiting van sowat 20 Amerikaanse ambassades in die Midde-Ooste en in Afrika.

Volgens berigte het Amerika gesprekke onderskep tussen die Al Kaida-leier, Ayman … Lees verder

VSA verskerp pogings om Egipte-krisis op te los

Internasionale diplomatieke pogings word verskerp om die politieke krisis in Egipte op te los.

Die Amerikaanse adjunkminister van Buitelandse Sake, William Burns het weer sy besoek aan Egipte verleng sodat hy verdere samesprekings met albei kante in die konflik kan … Lees verder

VSA, EU twyfel oor Zim-uitslag

Amerika en die Europese Unie het hul twyfel uitgespreek oor die geldigheid van Zimbabwe se presidensiële en parlementêre verkiesing.

President Robert Mugabe en sy ZANU-PF party het as duidelike wenners uit die stryd getree.

Die Amerikaanse minister van Buitelandse sake, … Lees verder

Anthony Weiner in nuwe seksskandaal

Die Amerikaanse politikus en selferkende sekspes Anthony Weiner het gesê hy beplan steeds om te staan vir die amp van burgemeester van New York, ten spyte van sy erkenning dat hy wéér seksueel eksplisiete boodskappe en foto’s aan ‘n jong … Lees verder

Bendegeweld in Chicago het met 40% toegeneem sedert Obama verkies is

> on September 28, 2009 in Chicago, Illinois.‘n Amerikaanse Kongreslid, Bobby Rush, is een van vele swart Ametrikaanse leiers wat dweep met Trayvon Martin, die swart tiener se dood. Martin is deur ‘n bruin buurtwaglid Gerorge Zimmerman geskiet nadat Martin vir Zimmerman aangerand het, en hy hom … Lees verder

Gebruik Sirië dié gifgas?

Die propaganda-oorlog tussen Washington en Moskou oor die aanwending van sarin-gifgas in Sirië, het ‘n wenner en ‘n verloorder.

Gebruik Sirië dié gifgas teen sy gewapende opposisie? Ná honderde koerantberigte, het Parys, Londen en Washington besluit dat dit wel die … Lees verder

Onderweg na globale finansiële ineenstorting

Terwyl die media dikwels oor die politiek van die huidige globale finansiële krisis verslag doen, word daar min oor die besonderhede daarvan berig. Slegs enkele waagmoedige verslaggewers en TV-programme gaan dieper op al die implikasies van Amerika se skuld van … Lees verder

Sielkundige impak van wêreld-ekonomiese krisis

Terwyl ‘n Amerikaanse paneel nog nie onomwonde kon bevestig dat die wêreld-ekonomiese krisis iets van die verlede is nie, is dit duidelik dat state, instansies en individue nie deur die krisis onaangeraak is nie.

In die VSA is daar selfs … Lees verder

Blair voer oorlog glo vir sy eie sak

Tony Blair, eertydse Britse premier, is twee jaar lank al in ‘n stryd gewikkel om sy geheime olie-ooreenkoms ‘n geheim te probeer hou.

Blair het ‘n uiters lukratiewe sake-ooreenkoms met ‘n multinasionale oliereus gesluit met uitgebreide belange in Irak.

Die … Lees verder

Zuma-gesprekke bevorder Afrikanervryheid

Verlede Donderdagaand se dinee tussen ‘n groep Afrikaners en president Jacob Zuma het intussen heelwat kommentaar en – ongelukkig – verwarring veroorsaak. Soos ek reeds in my antwoorde op vrae van Rapport gister gesê het, voel ek dat ons in … Lees verder

Pennsilvanië se hoofstad bankrot?

Harrisburg, die hoofstad van Pennsilvanië, is die jongste Amerikaanse stad wat oorweeg om homself bankrot te laat verklaar. Maar, berig die Christian Science Monitor, dit sal dalk nie al stad, of selfs deelstaat, wees wat hierdie opsie volg om ‘n … Lees verder