WP-klubs s? nee vir Groenpuntstadion

Daarom sal Nuweland vir die afsienbare toekoms die tuiste van WP-rugby bly. Theuns Roodman, van die WP-rugbyunie, het gesê dat die besluit om finansiële eerder as emosionele redes geneem is. Terwyl die speelveld op Nuweland teen aansienlike koste verbeter is, … Lees verder

Nadal kruip nader aan die bokant van die punteleer

Nadal is nou drie oorwinnings weg daarvan om die ATP se topposisie in te neem.

Indien hy die titel eerskomende Sondag in die Cincinnati-meester wen, is sy kop deur.

Kroasië se Ivo Karlovic het Federer met 7-6 , 4-6, 7-6 … Lees verder

Kommentaar op die Bokoefengroep

Kom ons analiseer die kandidate:

Loskop Stutte: Gurthro Steenkamp en Tendai Mtawarira. Pieter de Villiers het raakgevat hier. Daar is min stutte in wêreldrugby met beter werkverrigting as die twee. Gunthro het in die wentoets teen Nieu-Seeland die tweede meeste

Lees verder

Die Fouries is terug

Die haker Bismarck du Plessis wat sy skorsing vir die onversigtige kontak met 'n teenstander se gesig uitgedien het, keer ook terug.

Die enigste nuweling in die groep is die Vrystaat se spoedgooier, Jongi Nokwe.

Die Springbokke pak Argentinië op … Lees verder

Spanjaarde oorheers vir die derde jaar die Tour de France

Oscar Pereiro het die fietswedren in 2006 gewen en Albert Contador was verlede jaar eerste.

Die Australiër Cadel Evans het algeheel tweede geëindig en die Oostenryker Bernhard Kohl was derde.

Sastre het na sy oorwinning Sondag gesê dit voel soos

Federer se rangposisie in gevaar

Federer het 2-6, 7-5,. 6-4 in die tweede rondte van die ATP-meesterstoernooi in Toronto, Kanada verloor.

Die nommer een het die jaar met 'n voorsprong van 1 445 punte oor Rafael Nadal begin. Hy is egter in vandeesmaand se klassieke … Lees verder

Slegte weer kan Ernie se gholf aanhelp

Heelwat reën en winderige toestande kan 'n voordeel wees, volgens Els wat die gunsteling is.

Els sê hy het al in allerlei weerstoestande in Brittanje gespeel en hy ken dit goed.

Hy sê die werklike sleutel tot oorwinning is die … Lees verder

Mike Schutte sterf

Hy sal vir sy gevegte teen Jimmy Richards, Kallie Knoetze en Gerrie Coetzee onthou word.

Schutte het die SA swaargewigtitel van Richards in 1975 verower en dit die volgende jaar aan Coetzee afgestaan.

Hy het in die sewentiger- en … Lees verder

Springbokke desperaat om te wen

Die wedstryd dreig om selfs harder as die plofbare eerste kragmeting te wees.

Die heersende wêreldkampioenspan van die Springbokke is desperaat om aansien te herwin nadat hulle die eerste toets met 8-19 in Wellingtong 'n week gelede moes afstaan.

Die … Lees verder

Kevin Pietersen laat Suid-Afrika betaal vir rassekwotas

Pietersen het sy geboorteland, Suid-Afrika, verlaat nadat hy 'n slagoffer van rassekwotas geword het.

Hy het sedertdien die sterkolwer in die Engelse span geword.

Gister het hy 'n foutlose beurt gespeel en was teen die einde van die spel op … Lees verder

W?reldbekerkaartjies word aanstaande jaar verkoop

Die stelsel is ontwerp om swartmarkverkope te voorkom, sê FIFA.

Slegs aansoeke om vier kaartjies per klant sal toegelaat word. Geen kaartjies sal in groot maat verkoop word nie.

FIFA glo dat die kaartjies gou gaan uitverkoop, hoewel hulle nog … Lees verder

Krieket Australi? wil rassebemiddelingsfase h

Australië wil nog 'n politieke krisis vermy soos dié vroeër vanjaar toe die Indiese draaibalbouler Harbhajan Singh rassebeledigings na die Australiër Andrew Symonds geslinger het.

Australiese spelers het getuig dat hulle hom gehoor het toe hy Symonds 'n groot aap … Lees verder

Els in Skotse Ope

Els het 'n op-en-af jaar gehad met 'n oorwinning in die Amerikaanse PGA-reeks maar ook met vyf keer wat hy die afsnypunt gemis het.

Een daarvan was by die Amerikaanse Meesters-toernooi.

Die "Big Easy", soos hy ook bekend staan, sê … Lees verder

Springbokke en All Blacks verskree mekaar

Dowd sê Peter de Villiers het nie die geloofwaardigheid om die Springbokke se afrigter te wees nie.

Volgens sy mening weet De Villiers niks van rugby af nie.

Hy het gereageer op De Villiers se standpunt dat die All Blacks … Lees verder