Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder

Pallo Jordan, ere- en akademiese doktorsgrade

In die nuwe Suid-Afrika is waardes omgekeer. Karel Schoeman het verwys na die “omgedopte” land (Die laaste Afrikaanse boek, 2002, p 423, 431). Kwaaddoeners (bv terroriste) beklee van die hoogste poste. Geweldenaars word as voorbeeldige vredemakers en versoeners … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: Ja, baas. Ons maak soos baas Blade Nzimande sê

Ek het onlangs kritiek teen George Steyn, die raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgespreek omdat hy niks anders as voortgang op die Russel Botman-pad vir hierdie inrigting kan voorsien nie. Steyn is ‘n sakeman en geen akademikus nie. Hy … Lees verder

Die Taalmonument: liefde vir Afrikaans dring my

Op 14 Augustus, Afrikaansdag, is daar ‘n artikel deur Dan Roodt ter huldiging van ons moedertaal op Praag gepubliseer. Op dieselfde dag het ek Jan van Wijk se boek, Taalmonument: simbool van Afrikaans (Tokai: Historical Media, 2014, 96p, R199 in … Lees verder

Besinning oor Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite

Blade Nzimande, die kommunistiese minister van hoër onderwys, het onlangs gesê: “Ek wil beklemtoon dat ons nie langer Afrikaanse … universiteite het nie” (Die Burger, 23 Julie, p 2). Dit is in ooreenstemming met die vermetele voorskrifte vir “sosiale inklusiwiteit” … Lees verder

Blade Nzimande, die kommunistiese minister van hoër onderwys, het onlangs gesê: “Ek wil beklemtoon dat ons nie langer Afrikaanse … universiteite het nie” (Die Burger, 23 Julie, p 2). Dit is in ooreenstemming met die vermetele voorskrifte vir “sosiale inklusiwiteit” … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: die Botman-pad of ‘n nuwe begin?

Sedert Russell Botman se dood word daar koorsagtig georganiseer met die oog op die aanstelling van die volgende rektor van die Universiteit Stellenbosch (US). Tot dusver was daar (behalwe op Praag) nog net lof vir Botman:

  • Op 21 Julie het
Lees verder

Handevat kan gevaarlik wees

Onder die opskrif, “Bladskud versprei siekte”, is die volgende berig gepubliseer. Ek haal dit volledig aan.

“‘n Handdruk versprei tien keer meer bakterieë as wanneer mense mekaar net met ‘n vuis-tikkie groet, het Walliese navorsers bevind. Met alternatiewe maniere van

Lees verder

Jonathan Jansen se swart-wit ding

Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle … Lees verder

Afrikaans en Afrikaners as ANC-vraagstuk

Dit is bekend dat FW de Klerk bekommerd is oor hoe sy mandaatlose, dus onwettige, politieke oorgawe namens die blanke kiesers en die oordrag van daardie mag aan die swart meerderheid histories beoordeel gaan word. Hy het sekerlik baie rede … Lees verder

Universiteit Stellenbosch vereis nou werksaansoeke in Engels

Die afkorting vir die Universiteit Pretoria is steeds UP; ook in sy webadres. Onlangs het iemand in Die Burger geskryf dat hy al hoe meer die afkorting SU (Stellenbosch University) pleks van US (Universiteit Stellenbosch) teëkom. In die US se … Lees verder

Nog nabetragting oor Russel Botman

Ter huldiging van Russel Botman is ‘n byeenkoms vir die universiteitsgemeenskap (2 deser) en een vir die publiek (5 deser) op die kampus gehou. Vir diegene wat met vakansie weg was, is daar ‘n verdere byeenkoms op 22 deser op … Lees verder

Michael le Cordeur en rasgegronde sportkwotas

Michael le Cordeur is reeds aan Praag-lesers as opvoedkundige en kenner van Afrikaans bekend. Opvoedkunde is sy doseeropdrag aan die Universiteit Stellenbosch (US) en as taalkundige het hy in so ‘n mate uitgemunt dat hy die voorsitter van die Afrikaanse … Lees verder

Die toekoms van die Universiteit Stellenbosch

Die dood van Russel Botman, “die eerste swart rektor” van die Universiteit Stellenbosch (US), het die vraag oor wie hom gaan opvolg laat ontstaan. Deur etnisiteit dadelik te berde te bring, oefen ANC-lakeie druk uit dat daar nie “terugwaarts” beweeg … Lees verder

Die dood van Russel Botman, “die eerste swart rektor” van die Universiteit Stellenbosch (US), het die vraag oor wie hom gaan opvolg laat ontstaan. Deur etnisiteit dadelik te berde te bring, oefen ANC-lakeie druk uit dat daar nie “terugwaarts” beweeg … Lees verder