Het die Afrikaanse Taalraad hom aan sensuur of sluheid skuldig gemaak?

Praag-lesers behoort reeds bewus daarvan te wees dat die Afrikaanse Taalraad (ATR) berigte oor Afrikaans afkomstig uit bv Die Burger en Beeld op sy webwerf herpubliseer. Op die 14de het dit bv die teks van Leopold Scholtz se rubriek in Lees verder

Michael le Cordeur en die Lwandle-gebeure

“Die woede in my sal ná ‘n paar dae uitgewoed wees.” Só skryf Michael le Cordeur in sy hoeveelste forumartikel in Die Burger (10 deser, p 15). Soos gebruiklik vestig die koerant die aandag daarop dat Le Cordeur die voorsitter Lees verder

Afrikaans verdien beter as De la Rey en Titus se afskeep van taal

In Beeld (12 deser) is daar twee berigte oor Afrikaans wat my noop om kommentaar te lewer. Albei is dadelik op die webwerf van die Afrikaanse Taalraad hergepubliseer, blykbaar omdat gereken word dat dit Afrikaans bevorder.

Die een artikel handel … Lees verder

Die kastraatmentaliteit kry momentum

momentumdeur Leon Lemmer

Die Vryheidsfront Plus het pas by monde van sy leier, Pieter Mulder, te kenne gegee dat hierdie party sy missie verbreed met die oog op diversiteit en samewerking. Die VF Plus gaan hom vorentoe nie net aan … Lees verder

Sonja Loots se anti-Afrikanervenyn

Sonja Loots het ‘n mate van bekendheid verwerf na die verskyning van haar boek, Sirkusboere (Kaapstad: Tafelberg, 2011). As so ‘n spektakel van die vernedering van enige ander Suid-Afrikaanse bevolkingsgroep gemaak sou word, sou die boek nie ‘n uitgewer gevind … Lees verder