De Klerk vaar uit teen Zuma die dag waarop hy ANC-ontbanning prys

Die voormalige staatspresident, FW de Klerk, sê Suid-Afrika het uitgevaar teen Jacob Zuma.

Hy het by die jaarlikse konferensie van die FW de Klerk-stigting gepraat ter viering van 27 jaar sedert sy toespraak in 1990, waartydens hy die ontbanning van … Lees verder

‘Staatskaping’ sirkus reis na Pretoria

President Jacob Zuma se regspan voer vanoggend in die hooggeregshof aan waarom die Openbare Beskermer se verslag oor “staatskaping” nie vrygestel moet word nie.

Die hele oefening is ‘n klug aangesien die staat lankal reeds deur buitelandse belange gekaap is … Lees verder

Nuwe SA spioenasiebaas aangestel

Die Suid-Afrikaanse minister van staatsveiligheid David Mahlobo het Maandag aangekondig dat Arthur Fraser, ‘n bruin man, as nuwe direkteur-generaal en rekenpligtige beampte van sy departement aangestel is.

Fraser (foto), ‘n voormalige adjunk-direkteur-generaal in die voormalige Nasionale Intelligensie-agentskap, het Maandag ná … Lees verder

Zuma met SAL na NY maar vrae oor duur vlugte bly

President Jacob Zuma en sy afvaardiging van sewe ministers het intussen in New York aangekom vir die 71ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering.

Die president het Saterdag die nasionale lugdiens SAL, wat diep in die rooi is, … Lees verder

Voormalige Valke-hoof veg terug teen Indiër-sakeman

Die voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Johan Booysen, sê hy is van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag gemanipuleer word.

Booysen sê die aanklagte dat hy en 30 lede van die Valke se Cato Manor-eenheid soos ‘n moordbende gefunksioneer … Lees verder

Venda-bank wat Zuma-lening verskaf onder die soeklig

In ‘n eksklusiewe onderhoud op Power FM het die uitvoerende hoof VBS Mutual Bank, Andile Ramavhunga gesê die bank se lening president Zuma het groter belangstelling gewek as wat verwag is.

“Die publisiteit wat ons in die afgelope twee dae … Lees verder

Nuwe OB aangewys deur ad hoc-komitee

Die direkteur van Binnelandse Sake se Inligtingsbestuurseenheid, advokaat Busisiwe Mkhwebane is aanbeveel om die nuwe Openbare Beskermer te wees.

Die ad hoc-komitee wat die aanbeveling moes maak het vanmiddag drie ure lank beraadslaag oor wie die beste kandidaat is.

Die … Lees verder

DA werk saam met EFF wat eis dat Stem, eiendomsregte waai

Die EFF het Woensdag ‘n aantal eise gestel aan die ANC en die DA vir nouer samewerking. Dit blyk dat Julius Malema en Mmusi Maimane (foto bo) gemene grond gevind het.

Malema se party eis onder meer die uitgooi van … Lees verder

Zuma betuig medelye aan Pakistanse selfmoordbomslagoffers

President Jacob Zuma het sy medelye aan Pakistan betuig ná ‘n dodelike terreuraanval op ‘n hospitaal in die stad Quetta.

Minstens 70 mense is dood en meer as 100 is beseer nadat ‘n bom gister by die ingang na die … Lees verder

Munisipale verkiesing 2016 ‘n referendum vir Zuma

Wit Suid-Afrikaners het Woensdag in munisipale verkiesings gestem in die hoop om die regerende ANC ’n gevoelige slag te kan toedien.

Die verkiesing word as ’n soort referendum oor Zuma gesien, wat verswak is deur korrupsie­skandale, hofsake en treurige ekonomiese … Lees verder