Parlementslede ontruim na bomdreigement

Sowat 100 nuutverkose parlementslede is inderhaas ontruim uit hulle hotel in Kaapstad nadat 'n bomdreigement vanoggend ontvang is, het die SAUK berig.

"Daar was 'n oproep wat ontvang is [by die hotel] teen 6:10vm wat gevra het dat hulle ontruim,"

Lees verder

Johannesburg se tariewe styg ten hemele

Die stad van Johannesburg is wyd gekritiseer vir tariefverhogings wat ver bokant inflasie is.

Volgens die Demokratiese Alliansie is die stygings te wyte aan die stadsraad se onvermoë om alle verbruikers korrek te faktureer en daarin te slaag om sy

Lees verder

Nkoana-Mashabane wil verteenwoordiging sien

ImageDie nuwe minister van internasionale betrekkinge en samewerking het Woensdagaand gesê, sekere globale magstrukture moet hervorm word. Die wêreldwye finansiële krisis het die noodsaak daarvoor belig.

Maite Nkoana-Mashabane het by 'n galadinee van die diplomatieke korps by Emperors' Place in

Lees verder

Iran vuur missiel af met enorme trefafstand

Iran het gister ’n missiel met ’n trefafstand van byna 2 000 km gelanseer en pres. Mahmoed Ahmadinedjad het gesê die Islamitiese staat kan enige aanvaller “hel toe stuur”, het die amptelike media berig.

Die trefafstand van die grond-tot-grond-missiel die

Lees verder

Angola kry nuwe lugdiens

Angola gaan 'n nuwe plaaslike lugdiens kry wat die land sal verbind met groot stede en sakekerne. Die diens sal gemik wees op buitelandse burgers, het die Britse maatskappy Lonhro Dinsdag gesê.

Lonhro is die brein agter die Fly 540-diens

Lees verder

Mboweni kritiseer plaaslike banke opnuut

ImageKommersiële banke gee nie noodwendig die voordele van laer rentekoerse deur aan die verbruiker nie, het die goewerneur van die Reserwebank, Tito Mboweni, Woensdagaand gesê.

Hy het by die Sake24-geleentheid in Kyalami, Johannesburg, waar die ekonoom van die jaar aangewys

Lees verder

Amerikaanse troepe se psigiese oorlogskade neem toe

ImageDie Amerikaanse RAND Corporation het 'n tydjie gelede 'n studie vrygestel oor die psigiese gevolge van die twee oorloë waarin die VSA tans verkeer, naamlik Irak en Afghanistan.

Uit die verslag blyk dit dat "nie alleen is 'n hoër proporsie

Lees verder

Sannieshof se inwoners ge?ntimideer

Die inwoners van Sannieshof is sedert November 2007 in 'n aktiewe dispuut met die Tswaingmunisipaliteit gewikkel waaronder een van die bepalings die wanbestuur van die rioolwerke is. Tswaingmunisipaliteit het gedurende hierdie periode nog geen insette gelewer om die besoedeling wat … Lees verder

Britse speaker uit sy pos gedwing

Honderde Britse parlementslede wat daarvan beskuldig word dat hulle die parlement se toelaestelsel gemelk het vir eie gewin, maak die afgelope tyd opslae in Brittanje.

Die grootste slagoffer is waarskynlik Michael Martin, speaker, wat gister die eerste speaker in byna … Lees verder

PAP vra nuwe leierskap

Lede van die PAP, die Pan-Afrika Parlement, vra nuwe leierskap. Die SAUK berig dat die parlementslede tydens 'n sitting in Midrand Dinsdag gevra het dat 'n verkiesing gehou moet word om nuwe leiers aan te wys.

Die Parlement se president,

Lees verder

Tanzaniese president in Withuis verwelkom

President Barack Obama sal Tanzaniese president Jakaya Kikwete Donderdag in die Withuis ontvang. Die twee leiers sal 'n wye reeks streekskwessies en bilaterale sake bespreek, het 'n Withuiswoordvoerder Robert Gibbs aangedui.

"Tanzanië is 'n sterk vennoot in Afrika suid van

Lees verder

R52 miljoen se hero?ene ontdek

Twee mans is gearresteer omdat hulle moontlik R52 miljoen se heroïene in hulle besit gehad het. Die twee is Dinsdag vasgekeer by die Lebombogrenspos naby Komatipoort, het die Mpumalanga polisie gesê.

Kaptein Trevor Memela sê die polisie was besig met

Lees verder

Duitsland in die visier van Moslems en regses

ImageDuitsland se minister van binnelandse sake, Wolfgang Schaeuble, het Dinsdag gewaarsku dat Moslemekstremisme 'n werklike bedreiging vir Duitsland inhou. 'n Jaarlikse veiligheidsverslag het pas die lig gesien.

"Ons is steeds in die visier van Islamiete wat geweld sal gebruik," het

Lees verder

Het Afrikaners liberaliste geword?

Dit is na die 2009-verkiesing duidelik dat Afrikaners en Bruinmense van die Kaap oorwegend vir die liberaal Demokratiese Alliansie gestem het. Die Bruinmense van die Kaap het klaarblyklik vir die DA gestem in die hoop dat die DA hulle teen … Lees verder