Universiteite hervat, maar betogers dreig met geweld

Nog universiteite het besluit om weer te open nadat klasse by die Universiteit van die Witwatersrand hervat het, maar oproermakers dreig steeds met ontwrigting.

Die akademiese program by Wits sal Dinsdag voortgaan nadat studente in ‘n eletroniese meningsopname ná onlangse … Lees verder

Wits besluit om te heropen na peiling

Die Witwatersrand Universiteit se bestuur het besluit dat lesings Dinsdag sal hervat. Alle personeel sal Maandag terugkeer na die werk.

Bykomende private sekuriteit gaan op die kampus ontplooi word terwyl die polisie binne “die omtrek van die kampus” sal bly … Lees verder

UJ tree hardhandig teen amokmakers op na dood van skoonmaker by Wits

Die Universiteit van Johannesburg het waarskynlik nog ongevalle probeer verhoed, nadat ‘n skoonmaker enkele dae gelede vermoor is deur oproerige studente by die Universiteit van die Witwatersrand.

Selfs joernaliste is gisteraand deur privaat veiligheidswagte buite UJ se Doornfontein-kampus verwilder. Die … Lees verder

Wits smeek OVK, polisie om hulp om akademiese jaar te red

Die Universiteit van die Witwatersrand het die hulp van die Verkiesingskommissie ingeroep om die uitslag van ‘n meningspeiling oor die hervatting van lesings te verifieer.

Die Universiteit doen blykbaar die peiling onder dosente en studente sodat hulle ‘n getallemeerderheid kan … Lees verder

Drie petrolbomme by Wits skep beeldprobleem vir oproeriges

Die drie petrolbomme wat by Wits gevind is, het die oproerige swart studente se openbare betrekkinge oefening ietwat geskaad.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Civic Organisation (Sanco) het Sondag gesê “barbaarse dade van geweld en sinnelose vernietiging van onderwysinfrastruktuur moet ontmasker word … Lees verder

Wits dank sekuriteitsmaatskappy af na klipgooiery

Wits het die sekuriteitsmaatskappy wat met swart studente gebots het, vervang, het ‘n woordvoerder Woensdag gesê.

“Ons het die sekuriteitsmaatskappy vervang, maar voel nie ‘n behoefte om personeel te verhoog nie, want daar is minder studente op die kampus,” het … Lees verder

Klipgooiers val simbole van ‘witheid’ by Wits aan

Tydens gister se onluste deur swart studente aan die Universiteit van die Witwatersrand is simbole van “witheid” soos die Grootsaal met sy nieuklassieke pilare aangeval. Vir die eerste keer in die geskiedenis is die ruite van die ingang tot die … Lees verder

Nog onluste dreig by kampusse

Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande het weer beklemtoon dat die regering nog nie besluit het oor klasgeld vir studente in 2017 nie.

Dit volg terwyl studente weer dreig met klasboikotte en betogings omdat die regering glo … Lees verder

Wits steeds ‘te wit’: R45m bewillig vir swart akademici

Nadat onlusmakers onlangs aan die Universiteit van die Witwatersrand amok gemaak het en selfs lesingsale afgebrand het, poog die bestuur tans om gemoedere te kalmeer deur meer swart akademici aan te stel. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Shirona Patel, het … Lees verder

Lesingsaal by Wits aan die brand gesteek

Wits Universiteit is van voorneme om diegene wat verantwoordelik is vir die gewelddadige betogings op sy Braamfontein-kampus in Johannesburg, te skors.

Dit kom nadat ‘n groep swart studente van die EFF en PAC klasse Maandag ontwrig het, die fooiekantoor bestorm … Lees verder

Bus by Wits aan die brand gesteek

Die universiteit van die Witwatersrand het die polisie gevra om ‘n voorval van brandstiging op ‘n bus te ondersoek wat aan die instelling behoort.

Die bus is buite studenteverblyf-eenhede in Parktown aan die brand gesteek. Die skade is nog nie … Lees verder

Anti-wit gees by US, UK en Wits vier hoogty

Open Stellenbosch het teruggekrabbel nadat hul histeriese veroordeling van twee wit vrouestudente wat hulself pers geverf het, te veel kritiek uitgelok het.

Die getalarm organisasie probeer rassepolarisasie aanmoedig deur anti-wit uitsprake en word in hul bedenklike ywer ten volle deur … Lees verder