Zille storm uit vergadering oor SANW nie ontplooi word

zazille2Die emosionele uitbarstings van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille is al bekend agv haar energieke Twitter-vingers.

Zille het Donderdag weer vir ongelukkigheid gesorg nadat sy uit ‘n vergadering met die minister van polisie Nathi Mthethwa gestorm het. Die Lees verder

Vuurwapens, mortiere raak by Weermag weg

Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, me. Lindiwe Sisulu, het skriftelik bevestig dat 183 vuurwapens, 5 mortiere en ses vuurpyllanseerders in die weermag gesteel en verlore geraak het sedert 2007. Dit volg in antwoord op ‘n vraag van Pieter … Lees verder

SANW laat rooi ligte flikker

Gelukkig is dit nie soldate in die ware sin van die woord wat die Uniegebou bestorm het nie; die SANW se MK-kern se "krygsondervinding" is beperk tot lafhartige sluipaanvalle op sagte, nie-terugvegtende teikens. Toe die handjie vol SAPD-lede op hulle

Lees verder

Ons eie Muur van Herinnering byna voltooi

Lede van die SAW, wat vandag as die "vyand van die mense" beskou word, is doelbewus weggelaat. Dit het baie ontsteltenis by sommige instansies veroorsaak, maar die uiteinde van die saak was dat ons eie Muur van Herinnering nou by