Namibiese grondkonferensie afgestel weens droogte

Die minister van grondhervorming in Namibië, Utoni Nujoma, het Woensdagoggend aangekondig die tweede nasionale grondkonferensie onbepaald uitgestel word.

Die besluit is geneem in die lig van die geldelike knyptang wat besuiniging deur die staat noodsaak, asook die droogte.

Die Namibiese … Lees verder

Lesotho al byna ingelyf by SA

Buurland Lesotho is byna al ingelyf by Suid-Afrika, want die twee “deel ‘n spesiale verhouding”. Dit is die mening van die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba.

Hy het by die Maseru-grenspos gepraat en gesê dit moet makliker vir hul … Lees verder

Heersende droogte aan apartheid toegeskryf

Die regering het Suid-Afrikaners versoek om water te bespaar, weens droogtevooruitsigte wat nie binne die afsienbare toekoms gaan verander nie.

Apartheid is intussen weer blameer vir die heersende droogtetoestand. In die Oos-Kaap het ANC-lede gesê die waterskaarste is te wyte … Lees verder

Swartes pleeg onluste op Nylstroom oor water

Met Suid-Afrika wat toenemend in revolusionêre anargie verval, op kampusse en elders, het onluste gister op Nylstroom uitgebreek weens ‘n gebrek aan water. Swart oproeriges en klipgooiers het munisipale geboue op die dorp aangeval en probeer afbrand. ‘n Groep Afrikanerboere … Lees verder

Caledonrivier droog amptelik op

Die Caledon-rivier het amptelik opgedroog en gevolglik is Ficksburg, Clocolan en Marquard in die Oos-Vrystaat sonder water.

Munisipale bestuurder vir die Setsoto-munisipaliteit, Tshepiso Ramakarane het aan OFM-nuus vertel dat die situasie hulle nie onkant gevang het nie, en dat dit … Lees verder

Waterkrisis: miljoene mag sterf agv giftige bakterieë in SA se varswater

Die droogte en hitte wat Suid-Afrika tans teister, is die minste van die land se waterprobleme, want onlangse gegewens dui daarop dat 75% van die land se varswaterbronne reeds vergiftig is met mikrosistien, bakterieë wat gevorm word wanneer onbehandelde riool … Lees verder

Onderhoud wat sloer veroorsaak waterprobleme in Kestell

Die Maluti a Phofung-munisipaliteit in die Oos-Vrystaat, soos talle ander munisipaliteite, gaan gebuk onder droogte, maar onderhoud wat sloer, veroorsaak groot ongerief vir gebruikers.

Die waterprobleme in die gebied duur al maande lank.

Die gebied, wat die dorpe Kestell, Qwaqwa … Lees verder

Namibië oorweeg tolhekke

Tolhekke sal die Namibiese padnetwerk in stand hou, het die Namibiese president, dr. Hage Geingob, verklaar, maar erken dat sy landgenote daarteen gekant is.

“Ek kan nie verstaan waarom Namibiërs teen tolhekke gekant is nie,” het die president bygevoeg tydens … Lees verder

Dele van Vrystaat sonder water oor wanbetaling

Virginia, Welkom, Hennenman, Ventersdorp en Alanridge moet Maandagoggend sonder water klaarkom nadat Sedibeng-water die watertoevoer na die Matjhabeng-munisipaliteit opgeskort het.

Sedibeng tot dié stap oorgegaan weens wanbetaling. Die munisipaliteit skuld glo sowat R945 miljoen.

Betalende inwoners is ontstoke en sê … Lees verder

Waterbeperkings in Bloemfontein afgekondig

‘n Kritieke waterskaarste weens klimaatsverandering en min reën staar die Mangaung-metro in die gesig.

Volgens die munisipale woordvoerder, Qondile Khedama, is die tekort aan water besig om ‘n algemene probleem in stede te raak.

Waterbeperkings is Vrydag op ‘n raadsvergadering … Lees verder