Eskom kry miljarde se inspuiting

Eskom sal ‘n reddingsboei van belatingbetalers ontvang nadat twee wetsontwerpe miljarde rande beskikbaar gestel het aan die sukkelende kragvoorsiener.

Die Nasionale Vergadering het Woensdag die wetsontwerpe goedgekeur van ‘n R23 miljard-kontantinspuiting aan Eskom asook ‘n R60 miljard lening.

Eskom se … Lees verder

Begroting teiken wit belastingkoeie

Die regering het in sy begrotingsrede die bekommernisse van die gewone belastingbetaler herbevestig.

Staatskuld wat in 2017 tot ‘n enorme R2,3 triljoen gaan styg, was een daarvan. Reeds R153 miljard word begroot net om die rente op staatskuld vir 2015 … Lees verder

Balju lê beslag op 30 munisipale voertuie

Daar is op 30 munisipale voertuie van die Ngaka Modiri Molema distriksmunisipaliteit in Mafikeng beslag gelê deur die balju van die Noordwes hooggeregshof.

Die munisipaliteit skuld diensverskaffers miljoene rand.

Die beslaglegging volg nadat twee kontrakteurs regstappe gedoen het teen die … Lees verder

Amptenaar wat African Bank uitroei het geen berou

African Bank en sy nuwe kurator, Tom Winterboer het hulself haastig gedistansieer van opmerkings wat deur ‘n voormalige uitvoerende beampte, Tami Sokutu gemaak is.

In ‘n skrikwekkende blik hierdie week in die donker hart van ongesekureerde lenings in Suid-Afrika, het … Lees verder

Banda vlieg hoog in straler wat sy kwansuis verkoop het

Die Malawiese president Joyce Banda het verlede jaar haar luukse straler verkoop om sleutelskenkers soos Brittanje gelukkig gehou.

Die straler is glo gekoop deur ‘n prominente Suid-Afrikaanse wapengroep, maar Banda gebruik steeds die vliegtuig sonder enige koste.

Die Dassault Falcon … Lees verder

ANC skop burgemeester, speaker en sweep van Madibeng uit

Die ANC se provinsiale Werkkomitee in Noordwes het drie amptenare aangestel om waar te neem as burgemeester, speaker en hoofsweep in die Madibeng-munisipaliteit in Brits.

Die burgemeester Popi Magongwa, die speaker Buti Makhongela en die hoofsweep Solly Malete is van … Lees verder

Skaf departement van vroue, kinders, gestremdes af

Die departement van vroue, kinders en mense met gestremdhede se geldsake en bestuur is haglik en die tyd het nou aangebreek dat dié departement na jare van wanbestuur afgeskaf word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder … Lees verder

Carin Visser antwoord minister Shiceka

Die munisipale aktivis van Sannieshof, wat landwye bekendheid verwerf het toe sy noodgedwonge begin het om self munisipale dienste in dié dorp te verskaf, het gereageer op minister Sicelo Shiceka se uitlatings dat daar “oorlog” teen blankes gaan kom as … Lees verder

Burgemeester van Pretoria uit haar amp geskors

Die Vryheidsfront Plus het betroubaar verneem dat die Burgemeester van die Tshwane-metroraad, dr. Gwen Ramokgopa, tydelik uit haar amp geskors is. Verder is die stadsbestuurder, Kiba Kekana asook lede van die Burgemeesterskomitee, nl. Absolom Ditshoke en Zodwa Masondo uit hulle … Lees verder

Afgedankte kry administrateurspos

Hy het in Mei saam met 18 medebeskuldigdes in die Vrystaatse hooggeregshof verskyn op onder meer twee aanklagte van rampokkery wat spruit uit ’n ondersoek na Mangaung (Bloemfontein, Thaba Nchu en Botshabelo) se finansies.

Hy verskyn weer op 9 Desember … Lees verder

‘Burgerlike ongehoorsaamheid’ dien tog ‘n doel op Sannieshof

Ek is as die direkteur: tegniese dienste by Tswaing-munisipaliteit in Januarie 2005 aangestel. My funksie – en ek dink mnr. Breytenbach s’n ook – was/is een van bestuur . Ek wil nou nie hare kloof nie maar daar is ‘n

Lees verder

Verval van Sannieshof ‘weens 10 jaar se wanbestuur’

Hennie Breytenbach: Ek is Hennie Breytenbach waaroor julle so negatief berig sonder om seker te maak van feite.

Ek is tans werksaam by Tswaing Munisipaliteit vanaf 5 Mei 2008 as direkteur tegniese dienste.

Die verval van die munisipaliteit se infrastruktuur,

Sannieshof-amptenaar antwoord op kritiek

Ek is Hennie Breytenbach waaroor julle so negatief berig sonder om seker te maak van feite.

Ek is tans werksaam by Tswaing Munisipaliteit vanaf 5 Mei 2008 as direkteur tegniese dienste.

Die verval van die munisipaliteit se infrastruktuur, was a.g.v. … Lees verder