UKIP en Rooi Ed sink

Die Skotse leeu het gebrul! Skotland wat vroeër in ‘n referendum teen onafhanklikheid gestem het, het die Arbeidersparty in Brittanje die nekslag toegedien.

Die Arbeiders lyk asof hulle afstuur op die grootste pak slae sedert Neil Kinnock van die toneel … Lees verder

Brittanje dié week lamgelê deur verkiesing

Leiers van politieke partye in Brittanje is besig om hulle verkiesingsveldtogte af te handel in die laaste naweek voor die land se algemene verkiesing.

Volgens die jongste meningspeilings loop die Konserwatiewe Party en die Arbeidsparty kop-aan-kop om die verkiesing te … Lees verder

Zuma nie na InnovaBRICS-beraad nie

President Jacob Zuma sal nie na die Verenigde Koninkryk reis vir die 3de Jaarlikse Konferensie van InnovaBRICS nie, het die presidensie gesê.

Dié byeenkoms vind op 27 Oktober 2014 plaas.

‘n Diplomatieke herrie het tot die ontrekking van Zuma se … Lees verder

Minister kap korrupte geboorteregistrasie

Die Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het sekere kerkleiers en oneerlike tradisionele stamhoofde daarvan beskuldig dat hulle met korrupte staatsamptenare saamwerk om Suid-Afrikaanse geboortes te registreer vir mense wat nie hier gebore is nie.

Aansoeke vir geboortesertifikate het aansienlik … Lees verder

Vlugte weens verdagte pakkie in Londen vertraag

Londen se Luton-lughawe is Maandag ontruim en alle inkomende vlugte is opgeskort. Die hoofpad na die lughawe is ook gesluit nadat ’n “verdagte item” opgemerk is.

Die sluiting het erge verkeersopeenhopings op die M1 veroorsaak.

’n Woordvoerder van dié lughawe … Lees verder

Paniek heers na ja-stemmers in Skotland voortou neem

Die verkiesing op 18 September vir Skotse onafhanklikheid oorheers die Verenigde Koninkryk na die deur-tot-deur veldtog aan beide kante verlede week nie meer ‘n dramatiese oorwinning vir die nasionalistiese leier Alex Salmond uitsluit nie.

Maak geen fout nie, die Britse … Lees verder

Wanneer is terreur geregverdig?

thaiprotest2Die terreur wat Mandela teen onskuldige wit burgerlikes waaronder ook kinders, uitgeroep het, is oor die afgelope week of twee as ‘n goeie, regverdige, progressiewe en veral verdedigbare opsie voorgehou.

Is alle terreur dan regverdigbaar? Helaas nee, want in werklikheid … Lees verder

SA, VK bespreek ontwikkelingshulp en visumvereistes

Suid-Afrika en Brittanje het gesprek gevoer oor Britse visum-vereistes.

Die Britse minister van buitelandse sake – William Hague – sê hulle neem kennis van die vordering wat in Suid-Afrika gemaak word en wil hul samewerking vergroot as Suid-Afrika beter beheer … Lees verder

Britse parlement stem teen Siriese aanval

Die Britse stem teen ‘n militêre aanval in Sirië is ‘n taai klap vir premier David Cameron se binnelandse politieke lotgevalle.

Sedert hy die amp in 2010 opgeneem het, is hy by verskeie geleenthede ondermyn nie net deur  opposisiepartye nie, Lees verder

Neo-Cons gereed om Sirië aan te val

bushobamaAmerika en Brittanje het Dinsdag intensiewe voorbereidings getref om weer ‘n soewereine staat aan te val, nadat hulle voorheen redes versin het om Irak sowel as Libië te teiken. Die rede sal oënskynlik wees om pres. Basjar al-Assad van Sirië … Lees verder

Blair laat terroris vry vir wapens, wys e-pos

‘n E-pos gestuur deur die destydse Britse ambassadeur na Tony Blair vanuit Tripoli gee besonderhede oor hoe ‘n gevangene-oordragooreenkoms onderteken sou word sodra Libië “sy belofte nakom” om Britse wapentuig aan te koop.

Die onthulling is ‘n yslike verleentheid vir … Lees verder

Dettol van die rakke onttrek

dettolDie ontsmettingsmiddel Dettol en Domestos Extended Germ Kill is van die rakke onttrek omdat dit ‘n gesondheidsrisiko inhou vir verbruikers, het Nasionale Reguleerder vir Verpligte Standaarde (NRCS) Dinsdag gesê.

Thomas Madzivhe van die NRCS het bevestig dat die Dettol Disinfectant … Lees verder