Verengelsing: Name van geteikende Afrikaanse skole bekend

Die Gautengse onderwysdepartement het die name van Afrikaanse skole wat hy wil verengels, bekendgemaak. In die eerste fase wil Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, nie minder nie as 66 Afrikaanse skole na Engels-parallelmedium laat oorskakel.

L.W. Klik

Lees verder

Gauteng-onderwysdepartement gaan 124 Afrikaanse skole verengels

Die Gautengse departement van onderwys het vandag ‘n verklaring uitgereik waarin hy dit onomwonde stel dat enkelmedium-Afrikaanse onderwys summier beëindig word. In die plek daarvan sal skole voortaan parallelmedium Afrikaans en Engels wees met die verwagting dat daar stelselmatig na … Lees verder

Jonathan Jansen wil Kovsies nou finaal verengels

Jonathan Jansen, die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het Maandag in sy weeklikse brief aan personeel sterk standpunt ten gunste van die afskaffing van Afrikaanse lesings en totale verengelsing ingeneem. “Wat vir my duidelik is, is dat die … Lees verder

Die ontaarding van die Universiteit Stellenbosch

In sy boek, Maties en Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2013), vertel Pieter Kapp hoe die Engelse Victoria College die Afrikaanse Universiteit Stellenbosch (US) geword het. Oor die tyd voordat die US in 1918 sy beslag gekry het, skryf Kapp: “Dit … Lees verder

Gauteng-LUR wil Afrikaanse skole vernietig

Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het gister ‘n nuwe aanslag op Afrikaanse skole in dié provinsie aangekondig. Hy het die “weerstand” teen die samesmelting van top- Afrikaanse skole met lokasieskole verwerp en gemeen sulke weerstand word “gemobiliseer”.

Lesufi … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: Ja, baas. Ons maak soos baas Blade Nzimande sê

Ek het onlangs kritiek teen George Steyn, die raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgespreek omdat hy niks anders as voortgang op die Russel Botman-pad vir hierdie inrigting kan voorsien nie. Steyn is ‘n sakeman en geen akademikus nie. Hy … Lees verder

Universiteit Stellenbosch vereis nou werksaansoeke in Engels

Die afkorting vir die Universiteit Pretoria is steeds UP; ook in sy webadres. Onlangs het iemand in Die Burger geskryf dat hy al hoe meer die afkorting SU (Stellenbosch University) pleks van US (Universiteit Stellenbosch) teëkom. In die US se … Lees verder

Minister sê swart en blanke skole mág maar saamsmelt

Die ANC se plan om die oorblywende staatskole met ‘n meerderheid blanke kinders en wat gewoonlik in Afrikaans bedryf word, te saboteer, het ‘n stap nader gekom toe die minister van basiese onderwys gister gesê het dat die provinsies oor … Lees verder

Oranje boven! en ander Hollandse gedagtes

Tans is die sokkerwêreldbeker aan die gang en hoewel ek geen sokkergeesdriftige is nie, is dit tog interessant om die vordering van die spanne dop te hou.

Gisteraand het Oranje, soos die span van Nederland bekendstaan, tot die kwarteindronde deurgedring. … Lees verder

Jonathan Jansen oor sy moedertaal

deur Leon Lemmer

In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys na iemand wat nie oor tyd deur die range (van junior lektor tot lektor tot … Lees verder

Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

deur Leon Lemmer

Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note sing wat nie vir vroue moontlik is nie. Danksy oefening kon kastrate … Lees verder

Die omskop van ‘n holgevrete Afrikaans

Afrikaans se grootste bedreiging kom van binne, meen prof. Hans du Plessis, direkteur van die ATKV se skryfskool in Potchefstroom.

Du Plessis ontken nie die bedreiging vanuit die geledere van die regering en ANC nie, maar meen dit is veel … Lees verder

Taaltoestand aan die Oosgrens voor die trek

Was die regering se taalmaatreëls ‘n oorweging vir die trek? Blykbaar nie. C.F.J.Muller beskryf in Die oorsprong van die Groot Trek die taaltoestand in die grensdistrikte en -dorpe vóór die trek. Op die platteland het al hoe meer Setlaars Afrikaans … Lees verder

Taalstryd moet harder raak

Jaap Steyn is seker een van die grootste Afrikaanse skrywers en intellektuele van alle tye. Indien hy Frans, Duits of Italiaans was, sou hy lankal deur die staat en die nasionale media vereer gewees het. Danksy die ANC en dié … Lees verder