Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste

Jonathan Jansen het bedank uit sy pos as vise-kanselier by Universiteit van die Vrystaat om aan te sluit by die Stanford Universiteit in die VSA.

Studente aan die UV het Maandag op sosiale media hul blydskap getoon Jansen se besluit … Lees verder

UV weier om name bekend te maak van studente wat aangekla word

Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandeesweek kennisgewings ontvang het om voor ‘n dissiplinêre komitee te verskyn oor rassekonflik, sal nie geskors word hangende die verhore nie.

Die universiteit wil egter nie die name bekend maak van … Lees verder

UV begin dissiplinêre verhore oor amok by kampus

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal na verwagting aantwoorde verskaf oor die dissiplinêre verhore wat glo Vrydag sal begin.

Die verhore hou verband met die voorval vroeër vanjaar waarin verskeie ontevrede kontrakwerkers, studente en ander belanghebbendes ‘n varsitybeker-rugbywedstryd op … Lees verder

Dosent woedend dat geweldpleger hertoegelaat is

Die hoof van die Departement Geologie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê hy sal bedank indien ‘n student, wat deelgeneem het aan die afgelope gewelddadige kampusoproer, toegelaat word om te registreer.

Frederick Roelofse het na bewering aan ‘n … Lees verder

UV betaal amokmakers se borg

Stig brande, jaag betalende wit studente uit hul verblyf, rig miljoene rande se skade aan en skree luidkeels rassistiese slagspreuke?

Die Universiteit van die Vrystaat het erken dat hulle oproerige swart personeel en studente wat in hegtenis geneem is vir … Lees verder

Oproeriges by UV verval in onsamehangende diskoers

Lede van die Universiteit van Kaapstad se #RhodesMustFall-beweging het hul steun vir aktiviste aan die Universiteit van die Vrystaat uitgespreek.

Twee UK-studente was teenwoordig by die byeenkoms oor rassisme by die UV se Equitassaal.

Mohamed Abdullah het gesê die doelwitte … Lees verder

Rassepolarisasie op UV-kampus

Die groot ontplooiing van polisielede asook private sekuriteitswagte op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat, volg nadat chaos verlede week daar uitgebreek het.

‘n Polisiehelikopter het Dinsdag die situasie gemonitor.

Swart studente het ‘n rasseoorlog teen wittes verklaar … Lees verder

EFF dreig om UV-lesinglokale te beset

Oproerige swart studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) dreig steeds om klasse Maandag te ontwrig.

UV-woordvoerder, Lacea Loader, het bevestig dat alle akademiese en administratiewe dienste op die Bloemfontein- en Suid-kampusse vandag hervat nadat die kampus verlede week … Lees verder

Totale gebrek aan leierskap dompel Kovsies in chaos

Studente op die Kovsie-kampus in Bloemfontein het Dinsdag hul koshuise ontruim het uit vrees vir verdere geweld.

Swart oproeriges het wit studente aangeval, en die hoofgebou en koshuise beskadig in die chaos wat op die kampus van die Universiteit van … Lees verder

Jonathan Jansen hol weg nadat geweld by UV losbars

Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê die rektor Jonathan Jansen het Maandagaand weggehardloop toe geweld op die kampus uitgebreek het.

Hy het versuim om die situasie aan te spreek nadat gewelddadige betogings uitgebreek op die Bloemfontein-kampus.

Klasse … Lees verder

UWK in vlamme: Hoër onderwys gebuk onder skoonmakeropstand

Oproeriges het ‘n gebou op die kampus van die Universiteit van die Wes-Kaap in Bellville aan die brand gesteek.

Die oproer het Woensdagoggend begin toe eksamenlokale beset is, en teen Woensdagaand in skermutselinge met die polisie en veiligheidspersoneel op die … Lees verder

Skoonmakers dreig om UV te ontwrig

‘n Klein groepie skoonmakers by die Universiteit van die Vrystaat en betogers het Dinsdagoggend betoog teen uitkontraktering by die instelling.

Hulle eis dat dit stopgesit word en dat hulle deur die UV aangestel word sodat hulle meer voordele kan geniet … Lees verder

Wit en swart studente betoog by Kovsies

Wit en swart studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus het tot laat Donderdagaand voor die kampus se hoofingang betoog.

Die instelling se SR-voorsitter, Lindokuhle Ntuli, sê dit was verblydend dat studente onder een vaandel vreedsaam saam … Lees verder