Duur universiteite is ‘voortsetting van rassisme’

Die Departement van Hoër Onderwys sê hulle is bekommerd oor die hoë koste van tersiêre onderrig wat ‘n voortsetting van rassisme is.

‘n Woordvoerder sê hulle beplan om die klasgeld deur ‘n regsraamwerk te standardiseer, het RSG berig.

President Jacob … Lees verder

SINK nooit deur US-raad goedgekeur nie

Die sogenaamde “Sentrum vir Inklusiwiteit” by die Universiteit van Stellenbosch, wat soveel opslae met sy kontroversiele uitsprake oor transformasie aan die US gemaak het, het in werklikheid nooit amptelik bestaan nie.

Die sentrum (SINK) is die geesteskind van die viserektor … Lees verder

Engelse Maties nie geskors oor rassisme nie

Universiteit Stellenbosch sê kritiese debat is meer waardevol as dissiplinêre optrede teen studente wat hulleself as swartes vermom het vir pret.

Die kommunikasie en skakeling departement sê in ‘n verklaring “‘n kritiese debat en versoenende gesprekke is van veel groter … Lees verder

Enkele swaeltjie help Anton van Niekerk met selektiewe moraliteit se somer

Anton van Niekerk is die mede-outeur van nog ‘n forumartikel in Die Burger (18 deser, p 15). Soos gebruiklik staan daar langs sy foto dat hy “‘n professor in filosofie en direkteur van die sentrum vir toegepaste etiek … aan … Lees verder