DRK-vredesverdrag onderteken

Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en die oorwonne M23-rebelle gaan Maandag ’n vredesverdrag onderteken.

Die rebelle – een van talle gewapende groepe in die mineraalryke, maar verarmde ooste van die land – is met behulp van ’n spesiale … Lees verder

Zuma steun Zimbabwe se pogings om sanksies te laat ophef

Die Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma het Vrydag tydens ‘n besoek aan Uganda weer sy oproep herhaal dat Westerse sanksies teen die Zimbabwiese president Robert Mugabe se regime opgehef behoort te word.

Tydens ‘n gesamentlike perskonferensie met die Ugandese president Yoweri … Lees verder

Zuma sal gas en olie op Ugandese staatsbesoek bespreek

Suid-Afrika se president, Jacob Zuma, het Donderdag in Kampala aangekom vir ‘n staatsbesoek wat sowat twee dae sal duur.

Zuma sal onder andere die beleggingsmoontlikhede van Uganda se nuut gevonde olierykdom bespreek.

“Hierdie besoek sal heelwat geleenthede skep vir beide … Lees verder

Oegandese moor mekaar oor hoofman se reisplan

Hoewel die bui op straat in die hoofstad Maandag kalm was, het spanning tussen president Yoweri Museveni en die Boeganda-stam – wat onder leiding van Hoofman Ronald Mutebi II staan – oor die afgelope aantal jare toegeneem. Vandaar die geweld

Lees verder