Waarom ‘n ‘Tshwane-Beeld’?

Graag lewer ek hier kommentaar oor die brief, “Beeld is die beste waghond in die land” wat Vrydag in daardie koerant verskyn het, want op die brieweblad is daar nie plek vir kommentaar nie, seker omdat Beeld homself dan ooplaat … Lees verder

Protesteer teen ANC by die stembus

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die gewelddadige protesaksies oor nie-lewering van munisipale dienste en verbreekte verkiesingsbeloftes, ‘n bewys is dat die ANC se tyd in beheer van die Tshwane-metroraad en ander munisipaliteite begin uitloop.

Die VF Plus het gesê … Lees verder

Duisende steun petisie teen verskuiwing

Die VF Plus het die afgelope Saterdag ‘n petisie in die Wesmoot geloods om die verskuiwing van ± 15000 inwoners vanaf Atteridgeville na die Andeon plotte, wat deur die Pretoria/Tshwane Metroraad beplan word, te stuit.

Die gemeenskap het in hulle … Lees verder

VF Plus-leier tree in vir Pretoria-naam

Die Vryheidsfront Plus in Pretoria het die aankondiging verwelkom dat die verandering van die naam Pretoria na Tshwane teruggetrek is en het gesê dat die party se leier, dr. Pieter Mulder, die deurslaggewende rol hierin gespeel het. Dr. Mulder was … Lees verder

Pieter Mulder ‘beledig’ deur Pretoria-naamsverandering

Pro-Pretoria-betoging deur die VF Plus-jeugDr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus het hom in ‘n verklaring teen die versnelde naamsverandering in Pretoria uitgespreek. Mullder meen “Die ANC in Pretoria se verhaasde pogings om die stad se naam voor die Wêreldbekersokkertoernooi te verander, dryf Suid-Afrikaners Lees verder

Plakkers bestook huise met petrolbomme

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die Tshwane-metroraad strenger moet optree teen onwettige grondbesetters naby Laudium wat teen hulle uitsetting betoog. Sommige huise van inwoners van Laudium is met petrolbomme bestook.

Grond wat deur PPC-sement besit word is onwettig beset … Lees verder

VF Plus wil aanhou veg vir Pretoria

“Die VF Plus is bly dat die vorige hofbevel oor die Pretoria-straatnaamkwessie nog staan,” sê mnr. Jaco Mulder, LPW en Provinsiale Leier vir die VF Plus in Gauteng, na die uitspraak van regter Pathudi in die Hooggeregshof in Pretoria.

Regter … Lees verder

Kundigheid kan Pretoria se finansies herstel

Die VF Plus het gesê dat langtermyn-oplossings, eerder as korttermyn-krisisbestuur,  benodig word om finansiële vertroue in die metroraad te herstel.

Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, is die metroraad se huidige finansiële verknorsing te wyte aan swak bestuur en Lees verder

Tshwane-naamverslag deur VF Plus gekeer

Mnr. W

люстры италия брендылобановский супермаркет класс

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen… Lees verder

Dis Pretoria!

Dit is Pretoria en nié Tshwane nie. UKKSA het beslis dat die SAUK art. 34.1 van die uitsaaikode oortree “omdat hy geen regsgronde het om tussen Pretoria en ander stede te onderskei nie”.

Die SAUK in nuusbulletins gebruik die naam … Lees verder

Geld wat verdwyn by Tshwane se munisipaliteit

Inderdaad 'n vreemde sameloop van omstandighede wat sal lei tot die eerste gewetenstoets gedurende die eerste 100 dae van president Jacob Zuma se regeringstydperk.

Tshwane-munisipaliteit se ANC-raadslede het figuurlik baie braaf soos die geskiedkundige kaptein Tshwane sonder onderbroek die bestuur

Lees verder

Teken ons petisie teen die gebruik van ‘Tshwane’ ipv Pretoria

Teken ons petisie teen die gebruik van die naam Tshwane ipv Pretoria!

Sien ook die verwante Items:

‘Tshwane’: genoeg is genoeg!

ANC en sy SAUK wil Afrikaners uittart met ‘Tshwane’

Ope brief aan Mbeki oor ‘Tshwane’ 

печи для бани челябинскLees verder